Palm Beach Holidays

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palm Beach Holidays bied gehalte-verblyf aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, slegs 13 km vanaf Margate. Ons verblyf is ideaal vir gesinsvakansies of 'n groep vriende wat saam reis.

Dié vakansiehuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg en die oopplan-leefarea bied gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die leefarea. Bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam indien jy daarvan gebruik wil maak. Openview HD TV is wel geïnstalleer.

Daar is 'n motorafdak met parkeerplek vir 2 motors en 'n sensor om beweging op te tel vir veiligheid. Alle deure en vensters het slotte en diefwering om jou veiligheid te verseker. Daar is 'n permanente inwoner wat toesig hou oor die perseel.

Palm Beach Holidays word omring deur verskeie gewilde strande soos die Marina, Kids Beach, Southbroom, Moonster en die nuwe Mpenjati Nudiste-strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Palm Beach Holidays sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palm Beach Holidays gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za