LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palm Gate | LekkeSlaap
+11

Palm Gate

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woonstel 193 Palm Gate, Umhlanga Ridge 11, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 295 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Palm Gate is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilig kompleks in Umhlanga. Dié eiendom is net 300 m vanaf Gateway Winkelsentrum.

Die woonstel is ten volle gemeubileer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en bad, en 'n kombuis met 'n dubbeldeur-yskas, stoof, ketel, wasmasjien, en ander toebehore. En 'n sitkamer met rusbanke en 'n TV.

Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens en 24 uur-sekuriteit.

Palm Gate is 5 tot 15 minute vanaf die strand, Mount Edgecombe Country Club, en ander besienswaardighede wat binne 'n 4 km radius is.

Slaapplek

’n Bespreking by Palm Gate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Palm Gate
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Woonstel 193 Palm Gate, Umhlanga Ridge 11, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Palm Gate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 295
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 295
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woonstel 193 Palm Gate, Umhlanga Ridge 11, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJzpYUnxxeo1SDtInKBCq8MwlOwLbqMhDy65guc8c3BRyGDXzH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 295  per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Flat 193 Palm Gate 11 Umhlanga Ridge 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.72494591272 31.068174297234
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!