Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Inn Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 33

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 30 resensies vir Palm Inn Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Antionette B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Antionette B
Enkelreisiger

Netjies en skoon maar TV was suspended en kon nie TV kyk nie.

Kamers is netjies en skoon maar prys is duur en nie eers ontbyt ingesluit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B
Besigheidsreis

Suited us perfectly.

Had all we needed after a day's work. Booked 4 rooms and none of my staff had any complaints. The owner even called me when one of my staff left a personal item behind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marissa V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marissa V
Besigheidsreis

Na 'n lang reis het ek voor die hek gesit en wag vir iemand om uiteindelik oop te maak, dit was deurmekaar en ongemaklik.

Palm Inn Guesthouse het aanvanklik gesukkel om my bespreking te kry,. Het wel onveilig gevoel as enigste dame tussen 'n klomp konstruksie werkers wat ook in my kamer ingegaan het omrede niemand hulle gewys het waarheen om te gaan nie. Dit was nie die beste ervaring na 'n lang pad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas M
Besigheidsreis

Good, accommodated at short notice.

I was able to leave early and return late.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joey R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Met ons aankoms was daar niemand om ons te ontvang nie. Ons het geklop en geklop en rond gestaan toe kom daar 'n werker aan wat se die dame van ontvangs is nog in die bad, na 1 in die middag. Ons kamer was nog nie gereed nie en ons het toe eers gaan rondry sodat alles gereed gemaak kon word. Die kombuiswasbak is vol vlekke en die vadoek het ook al beter dae gesien. Die koppies en borde kort dringend bietjie blykmiddel en is gechip. Die oggend wat ons uitgegaan het was daar weer nie iemand om die sleutel te ontvang of ons uit te laat nie. My man het na buite gery en ek het die sleutel op die stoep gegooi en gehardloop om uit te gaan voordat die hek toegemaak het. In die proses het Petrus weer van agter af gekom in sy slaapklere. Glad nie professioneel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burgers Equipment And Spares B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgers Equipment And Spares B

Baie lekker.

Netjies en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tumelo Jacob M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo Jacob M
Gesin met klein kinders

It was quite an amazing place.

It's just that I was missing coffee mugs in the place I was staying.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Titi M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Titi M
Saam met vriende

The place was okay with zero customer service.

I've never had a pleasant Customer Service, from when I tried to do bookings - reason I resorted to book through the website. We were helped check in by a garden guy, I hoped the administrator or owner would show face and introduce themselves, but that did not happen until we checked out. What a burdened and cold reception. I deal a lot with hospitality, but this was not it. Never will I ever set foot there, never again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die plek was oukei met nul kliëntediens.

Ek het nie aangename kliëntediens gehad sedert ek probeer het om besprekings te doen nie - omdat ek van die webwerf gebruik gemaak het. 'n Tuinman het ons gehelp om in te gaan, ek het gehoop dat die bestuurder of eienaar hul gesig sal wys en hulself voorstel, maar dit het nie gebeur voordat ons uitgegaan het nie. Wat 'n belaste en koue ontvangs. Ek het baie met gasvryheid te doen, maar dit was nie so nie. Nooit sal ek ooit weer daarheen gaan nie, nooit weer nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palm Inn Guesthouse se terugvoer

Hi there,
I am so, so sorry that you feel that way without us. The chef, who is also the manager, had to go downtown to deliver food for another guest. That was bad timing, as I was at a function. We promise to make it up to you next time. I truly am very sorry.

Palm Inn Guesthouse
Pieter M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Enkelreisiger

Baie netjies, daar is wel geen melk in kamers nie en waterdruk in die stort is ongelooflik laag.

Andersins is dit maklik die beste gastehuis in die dorp wat waarde vir geld betref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Gesin met tieners

Awesome!

Baie behulpsaam, maklik om te vind en veilige parkering. Sal vir seker weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kelly M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service.

Thanks, the service was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite pleasant.

Clean, well-equipped, fine layout, in general just plain good. One little thing, add a tile size mirror to the shower. Keep up standards, congrats!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene J
Gesin met tieners

Netjies, rustig en baie lekker.

Palm Inn het 'n rustige atmosfeer wat mens laat tuis voel. Die diens is uitstekend en vriendelik. As jy wil wegbreek en jou verblyf soos jou eie huis wil laat voel. Palm Inn is die antwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greta F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta F
Besigheidsreis

Mooi en waarde vir geld.

Sal beslis weer daar oornag! Netjiese skoon eenhede, heerlik vir self-catering!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick M
Besigheidsreis

The accommodation is wonderful.

Please ensure there is telephone in the room. Ensure you check payments on your account to verify those who paid for the bookings, don't wait for the client to confirm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worst stay ever. Staff no respect for guests.

We were booked into room 9. When we arrived one of the kitchen staff members took us to our rooms, which wasn't clean as yet. So we had to wait in the parking area. At 1 am in the morning some of the staff members were in and out of the kitchen which our room was right next to. The alarm was put on and off and they were chatting loudly away. The next morning before 6, alarms went off again in the kitchen as well as a blaring radio and a woman singing loudly. I think this is just disrespectful towards people still sleeping at that time. I personally think this room should not be booked for guests. Make it a store room or something. So this was by far the worst stay ever. Money wasted. Will never come to this guest house again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B
Besigheidsreis

Vriendelike diens.

Netjies, bekostigbare verblyf met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed. Bure raas baie. Netheid kan beter.

Oorslaap was goed. Bied baie. Netheid kan beter, vreemde hare in bed gekry. Beddegoed redelik oud. Bure raas baie met harde musiek vroegaand. Later was dit stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Een nag oorgeslaap op pad na Botswana.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie netjies ingerig.

'n Baie aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Eerste oggend geen warm water. Tweede aand was parkeerplek vol a.g.v. braai van gaste. Sal weer met graagte daar bly. Plek is is uiters netjies, gerieflik en personeel was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quiet and comfortable.

Very nice atmosphere. Check-in/check-out was quick, easy and painless. Clean, quiet and comfortable furnishings and linen. It was an absolute pleasure staying at "Palm Inn". This will definitely be my lodging of choice, should the opportunity arise again in future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie F

Fantasties.

Ek wil net vir jou en jou personeel baie dankie se vir alles die naweek! Alles was baie lekker en ons het so lekker geëet. Pragtige plek. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palm Inn Guesthouse se terugvoer

Hi Lelanie

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en jou SMS, ek waardeer dit.
Ek is baie bly julle het lekker gebly en geëet!
Sien weer.
Groete
Nadia

Palm Inn Guesthouse
Dries M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries M
Enkelreisiger

Puik gastehuis.

Ek sal beslis weer hier oornag, diens en blyplek skoon en netjies en diens puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Enkelreisiger

Baie gemaklike en netjiese gastehuis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike en netjiese blyplek.

Was baie beïndruk met die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Riaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam.l

Raserige, lawaaierige "loud speaking" gaste wat by hek hul motors (met baie harde "sub hoover") musiek, se toeters blaas vir diens, het in en uit gery tot na 11 nm. "Loud speaking" gaste het gesels, lag en kuier tot 1vm. Bitter slegte nagrus was ons deel. Sal nie weer van Palm Inn Guesthouse gebruik maak nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palm Inn Guesthouse se terugvoer

Naand Wilma

Ek is jammer dat jy 'n slegte nagrus by ons ervaar het.
Hoekom het jy my nie gebel en gesê nie? Ek sou dadelik kom help het.
Dit was 'n groot maatskappy wat bespreek het, ek sou dit nooit verwag het nie, mens kan ook nie help wie en wat die gaste is nie. Hulle het heel ordentlik voorgekom.
Ek het hulle baas laat weet en hulle is glad nie weer welkom by ons nie.
Ek sou dit ook waardeer het as jy my direk gekontak het met jou probleem sodat ek persoonlik jammer kon sê en vinniger plan kon maak en julle sou dan vreeslik lekker kon slaap.

Groete Nadia

Palm Inn Guesthouse
Jolene T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene T
Besigheidsreis

Baie mooi plekkie met uitstekende diens en etes.

Sal hulle altyd gebruik. Wat 'n lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palm Inn Guesthouse se terugvoer

Hi Daar,
Baie dankie. Ek is bly jy't lekker gebly!
Lekke daggie.
Groete,
Nadia

Palm Inn Guesthouse
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngoaka Ramatlhodi-straat 9, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed30d145ca97981b13f2a93a6ff9c6b844700f3091c314d8df5b6d1b0d2a6a47e33ff9e87dc8fd832db9e0da1e0e39f1e591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 9 Ngoaka Ramatlhodi Street Onverwacht 0555 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -23.681443402131 27.688959503357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem