Palm Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palm Park is die perfekte toesluit-en-ry-verblyf en dit is ideaal geleë vir 'n aktiewe familie-wegbreek. Palm Park is op die seefront tussen Marine Drive en Panorama Parade geleë en is baie naby aan al die familie-vriendelike aktiwiteite in Margate.

Die duplekswoonstelle is gerieflik gemeubileer en toegerus met slaapplek vir 4 tot 6 gaste. Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eetkamer. Die eenheid het ook strandhanddoeke, badhanddoeke, linne, kussings en komberse, 'n haardroër, plafonwaaier, TV, DVD-speler en 'n brandblusser.

Daar is 'n privaat braaiplek en dit is binne maklike bereik vanaf die dorp en strandfront.

Palm Park is net 'n kort entjie van Margate af wat beteken gaste kan rustig kuier sonder al die vakansiegangers. Palm Park is oorkant die pad van die strand af, naby aan die visvangpier en binne maklike stapafstand vanaf verskeie vakansie-doendinge wat Margate bied. Die munisipale swembad, tennis- en muurbalbane, gholfbane en perdry is net 'n paar minute se ry van ons af.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palm Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za