LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palm Valley Inn & Conference Centre | LekkeSlaap
+100

Palm Valley Inn & Conference Centre

Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Ons is Selfsorg en voorsien nie etes nie. Daar is restaurante wat aflewer.
'n R 400 breekskadedeposito kan van toepassing wees.
Die deposito sal terugbetaal word op die dieselfde manier wat betaal is as daar geen skadevergoeding in die woonstel was nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis en kinders tussen 3 en 13 betaal R 250.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Indien gaste voortydig vertrek sal die volle gekwoteerde waarde steeds verhaalbaar wees.

Kansellasie minder as 14 dae voor die inklokdatum of indien gaste versuim om op te daag: 100% van die deposito word verbeur.

Kansellasie 30 dae voor die inklokdatum: 50% van die deposito word verbeur.

Vanaf
R1 435
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 435
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 435
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monicastraat 10, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5NTcyNjcxLTVkMTgtNDE4Ny1iMGZkLWU4NTU5NzRjODJhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 435  per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 10 Monica Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.729132021899 27.872494161129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!