Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Valley Inn & Conference Centre

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monicastraat 10, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 R2 025 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palm Valley se selfsorg-vakansiewoonstelle is net 700 m van die Hartbeespoortdam af. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers, konferensiegangers, of diegene wat 'n spesiale geleentheid wil vier, of op soek is na 'n romantiese wegbreek. Ons vriendelike atmosfeer sal verseker dat jy jou tydjie hier geniet.

Die woonstelle is ruim en het 1, 2 of 3 slaapkamers vir gesinne. Elke woonstel beskik oor 'n leefarea met lugversorging, 'n badkamer, DStv se hotelpakket, 'n volledig toegeruste kombuis en ingeboude braaigeriewe op die stoep. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n kluis en haardroër en elke kamer het 'n plafonwaaier. Daar is ook 'n dagspa op die perseel.

Gaste is welkom om af te koel in ons skitterende swembad op warm somerdae. Palm Valley Inn het ook veilige parkeerplek vir bote.

Palm Valley is naby die Oewer se piekniekplekke geleë, langs Hartbeespoortdam waar booteienaars hul bote te water kan laat. Dit is ook na aan natuurreservate, wêrelderfenisgebiede en verskeie gholfbane soos Pecanwood, Sun City, Shandy Lane, Magaliespark en Brits.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 56 resensies vir Palm Valley Inn & Conference Centre
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 12

Ligging

  • Monicastraat 10, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Palm Valley Inn & Conference Centre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
R2 700 R2 025
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 025
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monicastraat 10, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5ZTkyMjNhLWE3Y2QtNDdhOS1hOGJkLWYyMTNlMGY3Y2U5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 025 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 10 Monica Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.729132021899 27.872494161129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem