Palm View
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeukoppie-weg 4, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Palm View bied selfsorgverblyf in 'n moderne gesinshuis in Llandudno en is stapafstand vanaf die strand. Gaste kan die uitsig oor die see vanuit hierdie smaakvol versierde 3-slaapkamerhuis geniet.
Dié huis bied 'n binne- en buite-area vloei moeiteloos aaneen wat die gerief van 'n luukse leefstyl met die prag van die natuurlike omgewing kombineer. Die huis het 'n ontspanne atmosfeer met vensters wat oor die see uitkyk. Die huis is eenvoudig versier in salige skakerings wat die omgewing reflekteer.
Dié huis het slaapplek vir 6 in 3 en suite-slaapkamers. Die hoof en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die huis se kombuis is ten volle toegerus met 'n groot gas en elektriese oond en die oopplan-sitkamer en -TV-area lei na die swembad en stoep.
Die huis is met waaiers, strandhanddoeke en 'n haardroër toegerus. Daar is 'n houtbrand-kaggel in die sitkamer. Gratis WiFi, sekere DStv-kanale, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Llandudno is 'n rustige kusdorp aan die voetheuwels van Klein-Leeukop. Daar is nie enige kommersiële aktiwiteit in die omgewing nie wat die verblyf privaat en eksklusief maak. Kampsbaai en Houtbaai is 10 to 15 minute se ry weg en bied 'n rits kroeë, restaurante en winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by Palm View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Leeukoppie-weg 4, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Llandudno Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeukoppie-weg 4, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom