Palmetta Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palmetta Cottage is 'n bekoorlike kothuis vir 'n gesin van 4 op 'n landgoed in Witrivier geleë.

Dié kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank vir 2 kinders is beskikbaar. Die kamer het 'n TV en 'n plafonwaaier.

Die ten volle toegeruste kombuis het 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan saam rondom die eetkamertafel geniet word. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n Weber wat gaste kan benut.

Die landgoed is ideaal vir gholfspelers en bied ook aan gaste 'n tennisbaan en 'n swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Palmetta Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palmetta Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za