Waterkloof Ridge Akkommodasie by PalmVilla @ 313 | LekkeSlaap
+74

PalmVilla @ 313

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinus-straat 313, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R450 R270 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

PalmVilla @ 313 bied selfsorgverblyf in Waterkloof Ridge in Pretoria. Dié gastehuis is op die eerste terras en is naby busroetes, die Waterkloof Hondepark, Brooklyn Mall en Monumentpark Winkelsentrum, verskeie hospitale, ambassades en Loftus Versfeld.

Verblyf word in 4 aparte eenhede gebied. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en 'n kombuisie met verhit- en eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en kookgerei. Gaste se eerste tee en koffie word voorsien. Die eenhede het nie 'n TV nie, maar gaste kan Netflix op hul persoonlike skootrekenaars, tablette en slimfone kyk.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitarea en die vierplaatstoof en oond in die hoofkombuis. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike swembad, tuin en binnebraaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir PalmVilla @ 313
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Delphinus-straat 313, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink PalmVilla @ 313 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R450
Vanaf R270
per nag (plek vir 2)
was R450
Vanaf R270
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinus-straat 313, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0JbHqeAVcEKrou7JK4VQsuRzIOZL37NXAMhEJhljxC8TLXRa0D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R450, nou Vanaf R270  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 313 Delphinus Street Waterkloof Ridge 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.790854 28.241291
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za