Waterkloof Ridge Akkommodasie by PalmVilla @ 313 | LekkeSlaap
+74

PalmVilla @ 313

1 resensie
Selfsorg
Tuinstoepkamer 2
was R450
Vanaf R270
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Tuinstoepkamer 2 is op die grondverdieping met 'n privaat ingang vanaf die swembadarea. Die eenheid het 'n 2 enkelbeddens wat op versoek in koninggrootte-bed omskep kan word, ingeboude kaste, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met verhit- en eetgeriewe toegerus, insluitend 'n mikrogolf, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en kookgerei. Die kamer kan saam met Tuinstoepkamer 1 as 'n gesinseenheid bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed en handdoeke word voorsien

Belasting en Ekstras

'n Sleuteldeposito van R350 word vereis. Kamers word 1 keer per week skoongemaak. Verblyf van 7 dae of langer se linne en badhanddoeke word weekliks geruil. Ekstra skoonmaakdienste kan teen R200 per dag gereël word. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Gaste moet hul eie houtskool/braaihout en vuuraanstekers saambring. Die eenhede het nie 'n TV nie, maar gaste kan Netflix op hul persoonlike skootrekenaars, tablette en slimfone kyk. As jy nie 'n Netflix-rekening het nie, kan 'n wagwoord op versoek voorsien word. Geen glasware mag naby die swembadarea gebruik word nie. Geen wynglase word voorsien nie. Ongelukkig word geen kinders onder 10 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinstoepkamer 1
was R550
Vanaf R330
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Tuinstoepkamer 1 is op die grondverdieping met 'n privaat ingang vanaf die swembadarea. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n eksklusiewe en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Die kamer kan saam met Tuinstoepkamer 2 as 'n gesinseenheid bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed en handdoeke word voorsien

Belasting en Ekstras

'n Sleuteldeposito van R350 word vereis. Kamers word 1 keer per week skoongemaak. Verblyf van 7 dae of langer se linne en badhanddoeke word weekliks geruil. Ekstra skoonmaakdienste kan teen R200 per dag gereël word. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Gaste moet hul eie houtskool/braaihout en vuuraanstekers saambring. Die eenhede het nie 'n TV nie, maar gaste kan Netflix op hul persoonlike skootrekenaars, tablette en slimfone kyk. As jy nie 'n Netflix-rekening het nie, kan 'n wagwoord op versoek voorsien word. Geen glasware mag naby die swembadarea gebruik word nie. Geen wynglase word voorsien nie. Ongelukkig word geen kinders onder 10 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Privaat tuinkamer 4
was R550
Vanaf R330
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Privaat tuinkamer 4 het 'n privaat ingang vanaf die tuin of die swembadarea. Die ruim eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n eetkamer en 'n leefarea met 'n TV en 'n uitsig oor die tuin en swembad. Die eenheid het 'n afstandbeheerde motorhuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed en handdoeke word voorsien

Belasting en Ekstras

'n Sleuteldeposito van R350 word vereis. Kamers word 1 keer per week skoongemaak. Verblyf van 7 dae of langer se linne en badhanddoeke word weekliks geruil. Ekstra skoonmaakdienste kan teen R200 per dag gereël word. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Gaste moet hul eie houtskool/braaihout en vuuraanstekers saambring. Die eenhede het nie 'n TV nie, maar gaste kan Netflix op hul persoonlike skootrekenaars, tablette en slimfone kyk. As jy nie 'n Netflix-rekening het nie, kan 'n wagwoord op versoek voorsien word. Geen glasware mag naby die swembadarea gebruik word nie. Geen wynglase word voorsien nie. Ongelukkig word geen kinders onder 10 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eksklusiewe Suite 3
was R650
Vanaf R390
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eksklusiewe Suite 3 is op die eerste verdieping met trappe vanaf die swembadarea. Die ruim eenheid het 'n koningingrootte-bed, mat en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook ingeboude kaste en 'n sitarea. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Beddegoed en handdoeke word voorsien

Belasting en Ekstras

'n Sleuteldeposito van R350 word vereis. Kamers word 1 keer per week skoongemaak. Verblyf van 7 dae of langer se linne en badhanddoeke word weekliks geruil. Ekstra skoonmaakdienste kan teen R200 per dag gereël word. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Gaste moet hul eie houtskool/braaihout en vuuraanstekers saambring. Die eenhede het nie 'n TV nie, maar gaste kan Netflix op hul persoonlike skootrekenaars, tablette en slimfone kyk. As jy nie 'n Netflix-rekening het nie, kan 'n wagwoord op versoek voorsien word. Geen glasware mag naby die swembadarea gebruik word nie. Geen wynglase word voorsien nie. Ongelukkig word geen kinders onder 10 jaar toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R450
Vanaf R270
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinus-straat 313, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0JbHqeAVcEKrou7JK4VQsuRzIOZL37NXAMhEJhljxC8TLXRa0D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R450, nou Vanaf R270  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 313 Delphinus Street Waterkloof Ridge 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.790854 28.241291
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za