LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by PalmVilla @ 313 | LekkeSlaap
+94

PalmVilla @ 313

1 resensie
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinus-straat 313, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

PalmVilla @ 313 bied selfsorgverblyf in Waterkloof Ridge in Pretoria. Dié gastehuis is op die eerste terras en is naby busroetes, die Waterkloof Hondepark, Brooklyn Mall en Monumentpark Winkelsentrum, verskeie hospitale, ambassades, universiteite, Loftus Versfeld en roetes na die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 4 aparte eenhede gebied. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n wasbak, gasstoofplaat, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en kookgerei. Gaste se eerste tee en koffie word voorsien. Die eenhede het nie 'n TV nie, maar gaste kan Netflix op hul persoonlike skootrekenaars, tablette en slimfone kyk.
geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir PalmVilla @ 313
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Delphinus-straat 313, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink PalmVilla @ 313 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinus-straat 313, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0JbHqeAVcEKrou7JK4VQsuRzIOZL37NXAMhEJhljxC8TLXRa0D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 313 Delphinus Street Waterkloof Ridge 0081 Gauteng 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -25.790854 28.241291
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!