Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmwag Tzaneen

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125, Hamawasha Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Palmwag Tzaneen is 'n gastehuis met 'n plattelandse styl in die bosveld, net 8 km vanaf Tzaneen op die R71 in die rigting van Letsitele/Phalaborwa. Dit is ideale bestemming vir natuurliefhebbers en oornagreisigers. Daaglikse diere-besoekers van die omgewing sluit voëls, ganse, visse, ape, honde en allerhande interessante insekte in.

Verblyf word in 6 unieke dubbelkamers met en suite-badkamers aangebied. Die meeruitsig- en tuinuitsigkamers het elkeen 'n TV met OpenView HD-kanale en 'n yskas. WiFi is beskikbaar en koffie- en teemaakgeriewe is op versoek beskikbaar.

Buite is daar 'n welige tropiese tuin, 'n peuselkroegarea, swembad, guava-bome en 'n groot meer met watervoëls en oorgenoeg vis vir visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis. 'n Etes en drankies is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Palmwag Tzaneen
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 8

Ligging

  • 125, Hamawasha Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Palmwag Tzaneen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125, Hamawasha Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb02fd623934090d17b6629d222b9597579f5e6e0eb2505b728921c3e9e1d8a96fcff5e6b111cb2d8ae0673e8369c3abb3fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 125 Hamawasha Farm Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.846062032988 30.186504274607
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem