Palo Alto

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palo Alto is ’n selfsorgwoonstel in Milnerton met ’n rivier- en see-uitsig en ’n berguitsig in die verte. Daar's iets vir elkeen by dié knus wegbreekplek aangesien die strand, winkels, restaurante en plaaslike parke alles naby die eenheid is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het ’n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het ’n bad, toilet en wasbak. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en daar is ’n gerieflike sitkamerstel en ’n platskerm-TV in die sitarea. Die sitarea lei na ’n balkon met ’n lieflike uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Palo Alto sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palo Alto gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R905 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za