Palomino House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palomino House is 'n pragtige, ruim huis wat slaapplek bied aan 12 gaste. Dit kyk uit oor die Langebaan Gholflandgoed. Hierdie klassieke huis skep 'n ontspanne vakansie-atmosfeer.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers met gehaltebeddens en -linne. Vyf van die kamers het dubbelbeddens en die laaste kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 5 badkamers waarvan 4 storte het. Twee van die slaapkamers is op die onderste vloer en die ander 4 slaapkamers is bo. Die huis beskik oor 'n groot oopplan-kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg, asook 'n opwaskamer. Daar is 'n binnebraai-area wat deel vorm van die kombuis en die leefarea, met deure wat toegang bied tot die patio. Onder is daar 'n gerieflike sitkamer met baie sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv.

Besienswaardighede in die omtrek (almal ongeveer 3 km ver) sluit die volgende in: die Weskus Fossielpark, Langebaan se strandmeer, die Weskus Nasionale Park en Club Mykonos Casino.

Slaapplek

'n Bespreking by Palomino House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palomino House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 485 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za