Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pamperlang at Melkkan

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstraal Plaas, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pamperlang bied gerieflike verblyf in houthutte. Dis net sowat 8 km vanaf Welkom, langs die Melkkan Koffiewinkel, Teetuin en Dekorwinkel. Ons bied aan gaste die geleentheid om heerlik in 'n stil omgewing te kom rus.

Elke 3 rustieke houthut het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n yskassie, stoel, klein houtdek en koffie- en teemaakgeriewe. Linne word voorsien. Die nabygeleë ablusieblok bied gemeenskaplike badkamergeriewe. 'n Swembad en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Ontbyt word by die Melkkan Koffiehuis bedien en ander etes is op versoek beskikbaar.

Daar is ook 'n 3 en 5 km-voetslaanroete waartydens jy kan wildkyk. Ander doendinge sluit 'n speelpark vir kinders met 'n zipline en hindernisbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Pamperlang at Melkkan
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

wilmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 10

Ligging

  • Silwerstraal Plaas, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Gaste dink Pamperlang at Melkkan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstraal Plaas, Welkom, 9460, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0OWFkNzhlLTliNjgtNGU5NS1iZGJkLTBkY2IyOGZlNzBkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Farm Silwerstraal Welkom 9460 Vrystaat 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -28.009472683001 26.624336242676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem