Pam's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pam's Place is 'n luukse selfsorgwoonstel op 'n privaat residensiële eiendom in Constantia. Die woonstel het sy eie ingang. Die eiendom is 4 minute se stap van die Constantiaberg Mediclinic en is ideaal vir mense wat naby die kliniek wil wees. Daar is 20 restaurante binne 2,5 km vanaf die woonstel en daar is 'n Virgin Active-gimnasium 10 minute se ry weg.

Dié ruim ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 20 gaste. 'n Kind kan op versoek op die bank slaap. Die slaapkamerarea het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n waaier en 'n klerekas. Die sitarea het 'n platskerm-TV en bied 'n uitsig oor die swembad en tuin. Daar is 'n stoepatea met buitesitplek en braaigeriewe.

Gaste het eksklusiewe gebruik van die ruim kombuis en 'n badkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasmasjien. Die ruim kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n koskas toegerus.

Daar is parkeerplek in 'n motorhuis op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Pam's Place sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pam's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za