Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panda's Guest Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R995 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panda's Guest Cottage is in Kaapschehoop in Mpumalanga en is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer. Die privaat en gerieflik netjies.

Verblyf is beskikbaar in 'n ruim dubbelkamer en 'n selfsorg-eenheid.

Die dubbelkamer se naam is Panda's B&B. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is volledige DStv beskikbaar. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die kothuis het sy eie privaat ingang, buitearea met tuinstel en braai. Privaat parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die kragopwekker word op afgespreekte tye aangeskakel.

The Owl's Cottage het 2 enkelbeddens, 'n kombuis, eetarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n ys-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware en gasstoof in die kombuis. Die kothuis het ook 'n TV met die volledige DStv-kanale en daar is ook privaat parkeerplek binne die perseel. Die buitearea is privaat met sy eie inang en het 'n tuinstel en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Panda's Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 4

Ligging

  • Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Panda's Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0b60831cc72031a0753de905e3127a6c5caf7332f7a8433117b1e080febc5b4891cc412ec1c5a9fb0f8b516d71063c32197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 4 Du Preez Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5909987 30.7674609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem