Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paneka

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Paneka
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nonnie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonnie V
Saam met vriende

Privaat en gesellig.

Fantasties netjies en skoon. Naby om gou ander besiens waardig te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F

Absolute waarde vir geld.

Annie het vooraf volledige inligting verskaf en ons baie vriendelik onvang. Paneka was alles en nog meer as wat geadverteer was. Die huis is baie luuks en smaakvol afgewerk en versier. Die storte met die groot vensters na buite was ń wow-ervaring maar steeds totaal privaat. Alles wat ons vir ons naweek nodig gehad het was beskikbaar en die kaggel in die leefarea het die koue wintersaande bloedneus geslaan. Die uitsig vanaf die stoep oor die river, net enkele meters weg, wanneer die son opkom en gaan sak is asemrowend. As jy 'n wegkomkans nodig het of sommer net jou jouself en jou geliefdes wil bederf, gaan probeer gerus Paneka, jy sal nie spyt wees nie. Baie dankie Annie, ons het heerlik gekuier. Seënwense

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paneka se terugvoer

Hi Eugene,
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle gou weer te ontvang.
Seen groete
Annie

Paneka
Cor D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor D
Gesin met klein kinders

Ek sal beslis teruggaan!

Baie lekker gebly! Perfekte belans, vir Ma (gemak) en seuns (visvang). As familie gelukkig is, is Pa gelukkig. Die eenheid het als in wat mens kan nodig kry. Selfs solar, so ons het nie eers geweet van loadshedding nie. Seuns het baie visgevang selfs 'n paar PB's. 5.4 kg karp en 8 kg baber vir my 11 jarige seun. 4.2 kg karp vir my 7 jarige seun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corli R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli R
Gesin met tieners

Wonderlike wegbreek langs die rivier.

Met die eerste intrapslag voel jy tuis. Die kombuis is goed toegerus en die huis is modern en ruim. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig vanuit 2 van die kamers is pragtig. Ons gaan definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

Natuurskoon en waarde vir geld. Almal het dit geniet.

Was twee gesinne, van baba tot jong volwassenes. Wat 'n pragtige plek! Mooiste natuurskoon en almal het dit geniet. Gasvry en vriendelik. Sal vir seker weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K
Besigheidsreis

Anni was great! Paneka is waarlik pragtig en dit was vreeslik lekker daar!

Die tuin is baie mooi en mens kan heerlike middagslapies op die stoep vat! Daar is so baie voëls wat mens kan sien en luister voor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shandre G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre G

Lieflike naweek saam met familie.

Paneka was die perfekte bestemming vir 'n naweek saam met familie met 'n lieflike uitsig oor die rivier en baie rustigheid in die omgewing. Die eienaar was vreeslik vriendelik en behulpsaam oor die tydperk wat ons daar gebly het. Daar is 'n lekker, oop grasperk voor die huis vir visvang en ons was vreeslik besig met die visse wat ons gevang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 289
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 289
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 289
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Deel 3 Sligo 214, Vredefort Distrik, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f96eef0814871f70518e4efb3d2ccfb27f07f5b853d7f2c4953d1a86fca19d7d4c894757f65f68471aacd456ecb3ba9f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 289 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Part 3 Sligo 214 Vredefort District 9595 Vrystaat 021 201 8901 10:00-14:00 14:00 -26.938621019894 27.089003032079