Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paneka

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Deel 3 Sligo 214, Vredefort Distrik, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 289 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Paneka is 'n wonderlike gesinshuis wat op die eienaar se perseel geleë is, 65 km van 'n klein plaasdorpie af met die naam Vredefort in die Vrystaat. Hierdie afgesonderde huis is reg langs die Vaalrivier en spog met pragtige sonsondergange en rivieruitsigte op die stoep.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n gesellige kaggel, etenstafel en kombuis. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Pragtige uitsigte oor die rivier is vanaf die stoep te sien. 'n Braai word voorsien waar gaste saam maaltye kan voorberei. Gaste moet asb. hul eie hout en braaigereedskap saambring.

Kom geniet die geriewe van hierdie wonderlike huis, lees 'n boek onder die bome of vang vis by die rivier.

Slaapplek

’n Bespreking by Paneka sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Paneka
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Ligging

  • Deel 3 Sligo 214, Vredefort Distrik, 9595, Vrystaat
  • Gaste dink Paneka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 289
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 289
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Deel 3 Sligo 214, Vredefort Distrik, 9595, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f96eef0814871f70518e4efb3d2ccfb27f07f5b853d7f2c4953d1a86fca19d7d4c894757f65f68471aacd456ecb3ba9f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 289 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 Part 3 Sligo 214 Vredefort District 9595 Vrystaat 021 201 8901 10:00-14:00 14:00 -26.938621019894 27.089003032079
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem