LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pano Avli Selfsorgeenheid | LekkeSlaap
+12

Pano Avli Selfsorgeenheid

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Elara Slot, , Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie eenheid is geleë op die 3de vloer van 'n groot woning en bestaan uit ‘n ruim enkelslaapkamer, ‘n aparte sit/eetkamer met ‘n dubbele slaapbank en ‘n binnenshuise braai, ‘n volledig toegeruste kombuis en ‘n badkamer met stort. Die slaapkamer loop uit op ‘n groot balkon halfpad bedek met ‘n afdak/pergola met ‘n onbelemmerde see-uitsig oor die Langebaan Strandmeer en Saldanhabaaihawe. Die slaapkamer en sit/eet/braaikamer het albei muurgemonteerde LED TV’s met volledige DStv.

Die woning is geleë in “Paradise Beach” ‘n privaat residensiële sekuriteitskompleks met kontemporêre Mediterreense argitektuur en is ontwikkel rondom ‘n afgesonderde strand. Die strand is net 3 minute se stap van die woning af. Die kompleks is ook geleë langs “Club Mykonos Casino & Resort”. Die oord is gebaseer op ‘n Griekse styl dorpie en is ontwikkel op die waterkant en het oorgenoeg vermaak en aktiwiteite: nagenoeg 200 slotmasjiene, ‘n hawe, ongeveer 5 restaurante, 5 kroeë, bootritte, seiljag, visvang en watersport.

Pano Avli is die ideale bestemming vir ‘n selfsorgstrandvakansie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Pano Avli Selfsorgeenheid
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 6 Elara Slot, , Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pano Avli Selfsorgeenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Elara Slot, , Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYTliMGRjLWU2ZDUtNDYxMi1iMzE1LTA2MDcxZmQ5OGUwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 6 Elara Close Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.039244145354 18.040065671828
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!