by Panorama Lodge | LekkeSlaap
+47

Panorama Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 14, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R730 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Panorama Lodge is op 'n heuwel in 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig oor die Knysna-strandmeer en in die verte die skadubeeld van die Outeniekwaberge geleë.

Daar is 5 gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die geriewe in die kamer sluit 'n elektriese kombers en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV met Openview-kanale.

Panorama Lodge is perfek geleë vir gaste om die Tuinroete te verken, en om ook voordeel te trek uit die rits aktiwiteite wat Knysna bied, veral gholf, watersport, wouduitstappies, bootritte op die strandmeer en heelwat meer.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Panorama Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Galjoenstraat 14, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panorama Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 14, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANz2ARDuuna6wSougZkS8TsiXcpvc9rScTS8vh2xWE2tMLPrXF2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730  per nag, vir 1 mens 6 5 1 5 14 Galjoen Street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.052837 23.085297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem