Panorama Nature's Haven
- Kapasiteit: 33 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Panorama Plaas 709, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Panorama Nature's Haven bied verblyf op 'n plaas aan die voet van die Franskraalberg tussen Gansbaai en Uilenskraalmond.
Verblyf word in die hoof-plaashuis en 'n losstaande kothuis gebied. Die Fynbos-plaashuis bied slaapplek aan 20 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 'n kombuis wat goed toegerus is, asook 'n leefarea met 'n TV met DStv. Braaigeriewe is beskikbaar.
Protea-huis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad en die toilet is apart. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, ketel en kooktoebehore toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Buite is daar 'n braai-area en 'n groot stoep.
Gaste kan lekker gaan stap, fietsry, voëlkyk en bergfietsry op die plaas.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Panorama Plaas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 6
Ligging
- Panorama Plaas 709, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Panorama Nature's Haven het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Suidkus Walvisroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 33 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Panorama Plaas 709, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom