Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Nature's Haven

Gastehuis
Olienhout kothuis
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Olienhout kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuisie en 'n eet- en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en WiFi. Daar is 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe buite die kothuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito moet betaal word en sal binne 3 dae na uitklok terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Protea Huis
Vanaf
Vanaf R3 500
per eenheid
  • Plek vir 9 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad. Daar is ook 'n toilet wat apart is van die res van die badkamer. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, ketel en ander kookgerei toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is 'n braai-area en groot onder dak dak stoep met see uitsig en n hout verwarmde warm bad. Die sitkamer kassie bied bord speeliejites aan soos domino's, Uno kaarte, 30 seconds, monopoly en vele meer.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito moet betaal word en sal binne 3 dae na uitklok terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fynbos Plaashuis
Vanaf
Vanaf R4 500
per eenheid
  • Plek vir 20 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die plaashuis beskik oor 6 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die tweede kamer het slaapplek vir 5 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 2 enkelbeddens in die solder. Die derde-, vyfde- en sesde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer bied slaapplek vir 5 gaste en het 'n dubbelbed, twee enkelbeddens en 'n enkelbed in die solder. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, mini-oond met 'n tweeplaat-stoof en kookgerei. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, kaggel, TV met DStv en kroeg-area, asook 'n swembad in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito moet betaal word en sal binne 3 dae na uitklok terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Panorama Plaas 709, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6487960a12d2ce837ecadfb3ca3687967430e7dda27d56532b82dfd5af144a085ecc84f4c4e004ea78db1d7443ce47141b8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Panorama Farm 709 Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.586218530694 19.3982495295