Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Self Catering

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk van Zyl-laan 68, Panorama, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panorama Self Catering is in Panorama geleë en bied gerieflik gemeubileerde eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste.

Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sommige van die kamers het lugversorging en slaapbanke. Linne word vir al die eenhede voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die eenhede het 'n TV met Openview-kanale. Let asb. dat daar nie stowe of potte in die eenhede is nie.

Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad afkoel. Die swembad is omhein en met 'n net bedek.

Panorama Self Catering is net 900 m van die Panorama Medi-Clinic en Tygerberg College af, 1 km vanaf die Plattekloof-sentrum, en 2 km van die Plattekloof Village Centre af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 15 resensies vir Panorama Self Catering
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Alk van Zyl-laan 68, Panorama, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panorama Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk van Zyl-laan 68, Panorama, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvht5VekUnwddlYbeiyTEFpdaFovaYBhNYHOb4FvKtRYVBVljVZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 68 Alk van Zyl Avenue Panorama 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878876 18.57329