Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bristollaan 314, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 440 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Panorama bied lieflike selfsorgverblyf in ’n strandkothuis met ’n asemrowende uitsig in Leisure Bay ongeveer 800 m van die strand af.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea, leefarea, ’n sonkamer en ’n ruim tuin. Die slaapkamers he elk ’n dubbelbed en die badkamers het elk ’n bad, stort, toilet en ’n wasbak.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien en ’n ketel. Daar is ook ’n etenstafel met sitplek vir 4. Daar is 'n ingeboude braai-area net buite die kombuis wat beskut is. Die sitarea het ’n TV met ’n DStv-koppelpunt, gaste kan dus hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die sonkamer het ’n etenstafel vir 6 en skuifdeure wat na die stoep en swembad lei. Die ruim tuin bied ideale speelplek vir kinders. Die perseel het watertoevoer indien die hoofnetwerk af en daar is sonkrag om beurtkrag te voorkom.

Daar is parkeerplek in ’n enkelmotorhuis en op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Panorama sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Panorama
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bristollaan 314, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Panorama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bristollaan 314, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8badcb30797a66c8c98e2a758c67aace4df7069ef90fe013573a88b216848ef5551db0345f666362d1d26f51c40e49866f35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Bristol Lane 314 Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.020141252046 30.23549652793