Panoramic Seaview Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Panoramic Seaview Home is 'n volledig gemeubileerde selfsorghuis in Glencairn Heights, nie te ver vanaf Glencarin se strand. Die perseel is naby verskeie toerisme bestemmings, soos die pikkewyne by Boulders beach en die edelstene by die Scratch Patch. Daar is ook 'n winkelsentrum, diensstasie en 'n wassery naby.

Dié huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 'n vyfde woonstelletjie, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'ns tort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n driekwartbed. Die tweede, derde en vierde slaapkamer deel die gebruik van 'n volledige badkamer en 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Die woonstelletjie het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n spens. Die eetarea het 'n eetkamertafel en sitplek vir 6 mense. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en bied toegang tot 'n eetarea buite vir braai's. Die huis het 'n ruim dek met panoramiese uitsigte en 'n groot swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Panoramic Seaview Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Panoramic Seaview Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za