Groenpunt Akkommodasie by Panova | LekkeSlaap
+19

Panova

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merriman-weg 23, Merriman Court, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Panova is in Groenpunt en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kontemporêre drieslaapkamerwoonstel met panoramiese uitsigte oor Kaapstad se Atlantiese kusgebied.

Dié stylvolle woonstel bied kalmerende kus-dekor met moderne afwerkings. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Elke slaapkamer het sitplek, stoorplek en lugversorging. Die badkamers is modern en beskik oor 'n bad en/of 'n stort, asook komplimentêre toiletware.

Die ruim leefkamer het 'n hoekbank en gemakstoel, kontemporêre gaskaggel en 'n TV teen die muur. Die sitkamer lei na 'n balkon met sitplek vanwaar gaste die uitsig kan geniet. Daar is 'n ekstra TV-kamer met 'n hoekbank. Die eetkamertafel in die huis bied sitplek aan 8 gaste, en die oopplan-eetarea lei na die balkon. Die moderne kombuis is vir selfsorg toegerus, en dit sluit 'n kosstomer en 'n koffiemasjien in. Daar is ook 'n ontbythoekie in die kombuis vir kitsetes.

Die woonstel bied gratis WiFi, sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, 2 TV's en 'n lessenaar in die derde slaapkamer. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel is ideaal geleë, naby Kaapstad se middestad, verskeie koffiewinkels, restaurante en kroeë, die V&A Waterfront en Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Panova sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Panova
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Merriman-weg 23, Merriman Court, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panova het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merriman-weg 23, Merriman Court, Groenpunt, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiN2MxNWFhLWMzNzYtNDZlZi1iZGRhLTUxYWI4NWMzMDVhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 400  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 23 Merriman Road Merriman Court, Green Point 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.913181014859 18.409297515939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za