Pansy Cove

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pansy Cove is 'n selfsorgwoonstel in Diaz Boulevard, naby verskeie doendinge en sowat 100 m vanaf die strand. Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir 6 gaste en is ten volle gemeubileer.

Dié eenheid het 3 stylvolle slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-sitkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, broodrooster, wasmasjien en ketel toegerus. Die eetarea het 'n binnebraai, 'n eetkamertafel en lei na 'n balkon wat oor die see uitkyk. Die sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met DStv.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Diazstrand het baie om gaste besig te hou. Daar is 'n binnenshuise-warmswembad, 'n skemerkelkiekroeg, 'n gelisensieerde restaurant en 'n put-put-baan.

Slaapplek

'n Bespreking by Pansy Cove sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pansy Cove gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 955 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za