Panorama-roete Akkommodasie by Paperbark Cottage | LekkeSlaap
+25
+25

Paperbark Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykweg 20, Deel 40 Rietspruit Plaas, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Paperbark Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis vir 4 gaste op 'n plaas tussen inheemse bos.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n stort en die ander 'n bad. Linne word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring.

'n Parkeerplek is beskikbaar en daar is addisionele parkeerplek vir 'n tweede voertuig. Die kothuis word een keer 'n week skoongemaak en daar is 'n wasgoeddiens beskikbaar teen 'n ekstra fooi. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Paperbark Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Paperbark Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Uitkykweg 20, Deel 40 Rietspruit Plaas, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Paperbark Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykweg 20, Deel 40 Rietspruit Plaas, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAImJ8FyhNJ7ziU8S3nHsBxb4tGbaY8N8sAXFOpDYbBnuHnpvOE1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 20 Uitkyk Road Portion 40 Rietspruit Farm 1200 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.558732249848 31.038192808628
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za