Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paperbark Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ananda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Paperbark Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jaco B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exeptional.

Great! Best guesthouse in RSA with no powercuts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paperbark Manor se terugvoer

It was such a pleasure to meet and host you. Thank you so much for your very kind review, it truly means a lot to us. We appreciate it when our guests are happy and we hope to see you in the future again! Thank you once again for taking the time to write a review for us, makes us happy! Stay safe & happy travels.

Paperbark Manor
Adri V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met vriende

Spesiale plek en gasvrou!

Ananda en die personeel se vriendelike en behulpsame diens moet beslis genoem word - hulle neem die tyd om mens ekstra spesiaal en welkom te laat voel! Mooiste uitsig van ons kamer, Frangipani, gehad op Tafelberg. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paperbark Manor se terugvoer

Adri, dit was so lekker om julle te ontmoet en om julle te huisves. Baie dankie vir jou mooi boodskap en julle ondersteuning, dit is 'n riem onder die hart en maak ons werk so die moeite werd. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Vriendelike groete, Paperbark Manor span.

Paperbark Manor
Brinlee B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brinlee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gorgeous guest house, with an accommodating owner that really makes your stay feel so welcoming and home away from home.

Amazing owner that made our stay so welcoming and comfortable. The guest house is so gorgeous and clean. Food was fantastic and staff was lovely. I highly recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paperbark Manor se terugvoer

Thank you so much for your very kind and encouraging review. We appreciate your support and are delighted that you enjoyed your stay - it was a pleasure to host you. We hope to see you soon again - pleasant travels!

Paperbark Manor
Charl Johan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en lekker.

Stil plek, baie sentraal, sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 113, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0707e56d32272f8118149252f343a41136718f90497efa8ce4c03e49eca41b10d17605171e77b6cb11b296d42430c36fbc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 113 Uys Krige Drive Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882553 18.585136
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem