Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Papillon

Papillon
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die moderne en ruim drie slaapkamer eenheid is toegerus met 'n lieflike buite-braai vir gesellige aande langs die vuur Elk van die drie en-suite-kamers is modern en gemaklik. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed met en-suite stortbadkamer. Tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en 'n vol en-suite badkamer (bad en stort). Hierdie kamer het 'n gerieflike sitarea. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens met 'n en-suite stortbadkamer. Die kamer het 'n gerieflike siteenheid. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Papillon het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en ys/vrieskas. Die aparte opwasarea het ‘n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan eet / leefarea loop uit op die braaipatio met lieflike see uitsig

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Indien enige skade aan linne is, bv. as gevolg van sonbrandroom, vlekke ens., sal dit van die gas verhaal word.
Let asb. daarop dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenlaan 24, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUXJnNaVk48dMDVho6WvQeKCrlMy3PoVRWlKnS0NSSndpscrNv3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 24 Perlemoen Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.379884931707 21.421244906746