Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Papkuilsfontein Guest Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Papkuilsfontein Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janine C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel met asemrowende sonsondergang.

Oorlogskloof is omtrent 'n mooie sig om te aanskou. Ons verblyf was uit boonste rakke. Vriendelike gasvrou en familie. Sal beslis weer besoek, want daar is baie om te doen in die omgewing. Die swembad was ook 'n wonderlike lafenis en kyk uit oor die mooi vlaktes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Janine,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Alrie se sy het julle net so geniet.

Beste wense vir 2024,

Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Lise K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was eenvoudig baie lekker!

Absoluut heerlik gebly, gerus en afgekoel in die swembad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Lise,

Baie dankie vir die mooi 'review'. Ons is bly dat julle goed kon uitrus, en ja, daardie swembaddens by die huisies is heerlik, ne?

Papkuilsfontein Guest Farm
Willie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring en vriendelike plaasmense.

Hoogtepunte vir ons was die volgende: Plaastoer saam met Willem van Wyk - Oorlogskloof, waterval en rotstekeninge. Heerlike bederf met 'n ete wat afgelewer en voorgesit was by ons huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Willie,

Baie dankie vir jou wonderlike komplimente, bly ons kon julle bederf met die ete by die cottage. Ek dra alles oor aan die span,
Mariette

Papkuilsfontein Guest Farm
Johann D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Gesin met klein kinders

Wat 'n juweel! Jy hoef nie verder te soek as jy verblyf soek in hierdie area nie!

Ongelooflike ontbyt en aandete! Verblyf is besonders en goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Johann,
Ons kon vir geen groter kompliment gevra het nie, baie dankie. Ons is baie bly dat jy Alrie se etes so geniet het. Sy is waarlik lief vir kosmaak en mense bederf. Mooi wense vir 2024, Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Johnny L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om af te skakel en die natuur te bewonder.

Heerlikste private plekkie gehad in Rondekraal. Natuur en stilte is fantasties. Goed toegerus. Wees net bedag daarop om te bevestig of etes beskikbaar is en of selfsorg benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Johnny, baie dankie vir die mooi woorde. En dat jy mense waarsku om voortydig hulle etes te bespreek, Vredendal is ver en beplanning noodsaaklik. Vriendelike groete, Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Anthony R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony R
Saam met vriende

Amazing hospitality. Gert Boom was unbelievably well maintained, spotless, and welcoming.

One night was too short, definitely stay longer. We plan to return soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Dear Anthony,

What lovely compliments, we really appreciate all of it. We're so glad you enjoyed your stay.

Kind regards, Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Louis M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik. Alle was perfek.

Jaco en Alrie se gasvryheid was ongelooflik. Hul aandag aan detail is besonders. Die verblyf neem jou jare terug met nostalgie. Die aandete en ontbyt was so eg tradisionele boerekos en uit die boonste rakke. Die plaas se natuurskoon is pragtig en ongerep en waarlik 'n juweel. Ons sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Louis, watter pragtige komplimente, ons waardeer elkeen van hulle opreg, en dit spoor ons almal aan. Mooi jaar vir julle toegewens, Mariette

Papkuilsfontein Guest Farm
Martin D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great cottage, wonderful food and service.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Dear Martin, thank you for the compliments, we really appreciate it.

Kind regards,

Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Louise S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

In alle opsigte uitmuntend, verblyf, natuurskoon en ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Louise, ons is so bly dat julle jul kuier geniet het, en dat ons julle kon bederf.

Vriendelike groete,

Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Gary V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Lekker gebly, al wat ek nie verstaan het was hoe ver ons van die hoof plaas was en die plekke ons wou besoek soos die waterval, maar andersins baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Gary,

Ai, die uitgestrektheid van hierdie omgewing, en plase wat mense so baie laat ry! So jammer daaroor, en dankie dat jy nogtans vir ons sulke goeie punte gee, ons waardeer dit baie.

Vriendelike groete,

Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Zannae V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zannae V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker, mooi en baie gerieflik ingerig.

Ek sal beslis weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Zannae,

Baie dankie vir jou mooi woorde oor ons gasteplaas. Ons sien daarna uit om jou weer by ons te hê.

Vriendelike groete,

Mariette.

Papkuilsfontein Guest Farm
Diane A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die liggaam en siel.

Dit was 'n voorreg om in soveel gemak in so 'n pragtige omgewing te oornag. Elke oomblik is ons met warm vriendelikheid hanteer. Etes was uitsonderlik. Dankie vir 'n kosbare kuiertyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Diane, baie dankie vir die pragtige komplimente. Ons is so bly dat dit vir julle besonders was. Mooi loop,

Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Robert B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese natuur, fantastiese ontbyt!

Absoluut die moeite werd! Meubels en toebehore is nuut, goeie smaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality in authentic farm buildings situated in a beautiful area.

The farm buidings have been restored with authenticity and have been tastefully furnished. Papkuilsfontein has some spectacular scenery that can be reached by interesting cycle tracks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Dear Ian, what a lovely review. Thank you for noticing the care that went into restoring and making it beautiful for our guests. It's so good to have appreciative guests like you.

Enjoy life and wishing you a wonderful 2024, Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Helmien A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien A
Gesin met klein kinders

Mooiste blomme, pragtigste blomme en vriendelikste mense!

Ons het heerlik gekuier! Ons het so lekker gebly in die mooiste huis! Die mense so vriendelik en behulpsaam! Die kos is heerlik! Die mooiste blomme gesien en waterval! Ons kom definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Helmien,

So goed om so 'n briefie te lees, ons waardeer dit opreg. En dit sal wonderlik wees om jou gesin weer te sien.

Vriendelike groete,

Mariette

Papkuilsfontein Guest Farm
Ant S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful perfection.

We have stayed in a lot of great places over the years and Papkuilsfontein brings all of the best together in one place. The cottage was beautiful with every last detail thought out and included. The farm itself provides a calming sense of solitude. The team spoilt us and looked after our every need. Well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Dear Ant,
It's unbelievable to receive a review like this, we appreciate it so much. We are happy that you enjoyed your stay with us immensely. Warm regards,

Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Burger M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ystervark Cottage was ‘n belewenis vir die siel. Die verblyf in hierdie eeu oue gerestoureerde skuur wat omring is deur natuurskoon was ‘n groot bederf. Ons sal vir seker graag weer daar tuisgaan.

Die braaipak, slaai en roosterkoek wat ons bestel vir aandete was absoluut die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Burger,

Hoe wonderlik om te hoor dat julle Ystervark so waardeer en geniet het, ons is so dankbaar. Ek sal ook aan Alrie jou komplimente oordra.

Mooi loop,

Mariette.

Papkuilsfontein Guest Farm
Jacques M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Enkelreisiger

Baie, baie netjies. Sal definitief weer hier kom vakansie hou.

Hierdie was definitief een van die mooiste plekke waar ek nog gebly het en die eienaar is seker een van die vriendelikste mense wat jy nog sal ontmoet. Ek het in Ronde kraal gebly en dit was so netjies. Alles wat jy benodig is in die huis. Definitief 'n wenner hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Jaques,
Baie dankie vir jou pragtige briefie en komplimente, dit maak ons harte warm en is ons aansporing. Ons is baie bly dat jy so lekker gekuier het, en hoop dat jy goed kon ontspan en veral herlaai. Ons besef nie altyd hoe broodnodig so 'n wegbreek is nie, en daarom moet alles by ons so wees dat dit net een groot plesier vir ons gaste kan wees.
Mooi dag,
Mariette en Alrie van Wyk, en lg stuur groete

Papkuilsfontein Guest Farm
Richard P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard P
Enkelreisiger

Marvelous and quaint.

Good, they adopt conservation friendly farming, and decor very quaint and befitting. Nice area for nature exploring with impressive mountains etc incl canyons to rival the Blyde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Dear Richard,

Thank you so much for your compliments, we are blessed to have the canyon, and a beautiful farm. So it is just befitting that we shall do our best with the part we have to manage. We love spoiling our guests so that you go away feeling refreshed.

Hope to see you again one day.

Kind regards,
Mariette and Alrie van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Stephanus D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was stom geslaan deur die aandag aan detail en die baie vriendelike ontvangs.

Ek was stom geslaan deur die aandag wat aan fyn detail gegee word. Ek boer ook op 'n plaas en weet watter inspanning dit neem om iets mooi en afgerond daar te stel omdat die elemente van die natuur dit partykeer moeilik maak. Dit is lekker om so vriendelik ontvang te word. Baie geluk aan die span mense op Papkuilsfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Goeiemore Stephanus,

Baie dankie vir die pragtige briefie, dit is vir ons heerlik as ons gaste lekker gekuier het en ons plaas geniet het. Dankie ook vir die komplimente vir die cottage, dis altyd lekker om 'n cottage in te rig en aangenaam vir ons gaste te maak.

Die verwysing na die plaas en om dit netjies en afgerond te kry, kan nie meer waar wees nie. Ons is tans besig om plat te sny rondom die huisies en dit alleen is sommer 'n werk. Dankie vir die waardering daarvoor.

Geniet julle lewe, en hoop om julle weer eendag by ons te he.

Alrie en Mariette van Wyk.

Papkuilsfontein Guest Farm
Fanie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Saam met vriende

Heerlike verposing, kans om met natuur in te skakel; canyon indrukwekkende gesig en swembad 'n lewensredder.

Akkommodasie bied al die geriewe, is funksioneel en is van hoogstaande gehalte - detail iets besonders. Kort egter 'n waaier vir warm aande? Ligging is perfek, buitebraai, hout, blits, vuurhoutjies, ens gratis voorsien. Voorafbestelde braaipakke/aandete puik, verlang nou nog na die Hantammerinotjops. Ontbyt besonders, gehaltegoed (meen egter R 190 pp is ietwat duur).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Gesin met klein kinders

Pragtige plaas.

Goed ingerig en baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese eenhede met mooiste ligging.

Papkuilsfontein is die perfekte afstand vanaf Kaapstad vir ‘n lekker lui naweek op ‘n plaas in die Noord-Kaap, in die mooiste omgewing in die provinsie. Die eenhede is luuks en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenni V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en netjiese verblyf. Stil en rustig op die plaas.

Goeie en netjiese verblyf op die plaas. Stil en rustig. Pragtige omgewing - mooi foto-geleenthede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Jenni,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het en dit klink asof julle pragtige fotos geneem het. Ai, ek verwonder my aan die vaardigheid van mense met 'n kamera en is bly dat julle ons plaas ook deur die lens kon waardeer, mooi herinneringe wat mens saamneem.

Vriendelike groete,
Mariette.

Papkuilsfontein Guest Farm
Jacques E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Enkelreisiger

Een van die mooiste plase waar ek nog was.

Verskriklike nice verblyf - alles is daar, netjies en baie romanties (al het ek alleen gereis). Luuks vir ‘n plaas. Mees fantastiese stap “De Hoop” na ‘n awesome canyon. Aanwysings op die staproete is briljant. Nice boesmantekeninge. Absoluut die moeite en geld werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Jacques,

Ons is so bly dat jy jou verblyf by ons op Papkuilsfontein so geniet het, en vir die pragtige komplimente. Dit is so goed as 'n mens op jou reis iewers iets raakloop wat mens met 'n gevoel van voldoening en bevrediging laat, ne?

Ons wens jou alles van die mooiste vir 2019 met goeie gesondheid en stimulerende projekte.

Vriendelike groete,
Jaco, Alrie, Mariette en Willem. Dit is Jaco wat jou ontvang het die dag met jou aankoms, maar ek dink Willem was ook iewers naby. Alrie was mos in Vredendal met ons werkers se kersfees inkopies.

Papkuilsfontein Guest Farm
Amanda R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfekte gasvryheid.

Alri is die perfekte gasvrou. Soveel aandag aan detail en warm omgee. Ons is geïnspireer deur al die skoonheid. Ons hoop om julle gou weer te sien. Ons het veilig met redelike moeite by Cederberg Chalets uitgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Amanda,

Baie dankie vir jou terugvoer - ons is so bly dat julle dit geniet het. Alrie se weer julle was wonderlike gaste. Ek hoop die tydjie weg van die huis het die batterye gelaai en dat die res van die jaar mooi sal verloop.

Vriendelike groete,

Mariette van Wyk.
Papkuilsfontein Nieuwoudtville.

Papkuilsfontein Guest Farm
Jana D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana D
Gesin met klein kinders

A memory forever!

A memory forever - thank you Aldrie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V
Gesin met klein kinders

Rare Karoo beauty of the environment.

Special dinner in the cottage! Best swimming pool in the country! We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Dear Amelia,

Thank you so much for this lovely review you have given us at Papkuilsfontein. We really do appreciate it and it always makes me feel responsible to keep this farm on the standard which will entice people to come back. We are glad that you enjoyed the pool so much, we loved finding the best spot to built it and designing it to enhance the farm atmosphere of our cottages.

We would love to have you visiting Papkuilsfontein again somewhere in future.

Warm regards,
Mariette van Wyk.

Papkuilsfontein Guest Farm
Leana P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Sal enige tyd weer soontoe gaan. Dit is die tipe plek waarheen jy terug verlang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Papkuilsfontein Guest Farm se terugvoer

Beste Leana,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering oor jou besoek aan Papkuilsfontein, ons waardeer dit opreg, en moedig ons aan om die standaard altyd so te hou. Ons is so bly dat jy jou cottage geniet het, en dit sal wonderlik wees om julle weer eendag hier te ontvang.

Geseende Kersfees en 'n pragtige nuwe 2018 vir julle toegewens.

Vriendelike groete,
Mariette van Wyk

Papkuilsfontein Guest Farm
Vanaf
R2 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papkuilsfontein Plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZTEzYTI0LTc4YzMtNGYxYS04Yjg4LTNjNTk5ZWRlY2NiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 140 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Papkuilsfontein Farm Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.557986 19.181922