Pretoria-Oos Akkommodasie by Paprika Boutique Hotel | LekkeSlaap
+39

Paprika Boutique Hotel

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paprikalaan 130, Pretoria, Pretoria, 0049, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Paprika Boutique Hotel is in die pragtige voorstad Newlands in Pretoria. Die ligging maak dit maklik om die N1-hoofweg via die Garsfontein-afrit te bereik en dit is 1 km vanaf besienswaardighede soos Menlyn Mall, Menlyn Maine en Sun Square Time Casino and Theatre. Naby aan Waterkloof Gholfbaan en Kloof Hospitaal.

Paprika Boutique Hotel het 5 ruim eenhede wat elkeen oor en suite-badkamers en 'n TV met Netflix, onbeperkte veselinternet (100Mbps), lugversorging, toiletware, 'n yskassie en 'n haardroër beskik.

Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Ontbyt is ingesluit en gaste kan middag- en aandete versoek indien dit vooraf gereël word. Die hotel bied ook middagete-kospakkies wat vooraf gereël kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 28 resensies vir Paprika Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Paprikalaan 130, Pretoria, Pretoria, 0049, Gauteng
  • Gaste dink Paprika Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paprikalaan 130, Pretoria, Pretoria, 0049, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyXNhw0Fv9h6wRlobRoxJPnu76SzlxYfoVaHJnPhciLdXYzpwUA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 130 Paprika Avenue Pretoria 0049 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.794199 28.274504
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za