Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paquita Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R6 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Paquita Villa is 'n ruim selfsorg-eenheid op een van die Knysna-koppe. Hierdie villa staan op randjie van die Knysna-strandmeer en het 3 slaapkamers met luisterryke uitsigte oor die strandmeer en die omgewing.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Hierdie kamer het ook 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die strandmeer. Die tweede slaapkamer is aan die kant van die villa geleë en toegerus met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer is ook aan dié kant van die huis en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en toebehore. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Daar is ook 'n groot dek met braaigeriewe.

Daar is soveel wat besoekers kan doen, sien en ervaar in Knysna - of hulle nou op soek is na kultuur en erfenis, natuur en buitelug-avontuur of pure ontspanning. Die gety-strandmeer bied 'n konstante speelplek en die omliggende gebiede verseker eindelose geleenthede wat elke lid van die gesin kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Paquita Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Paquita Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • George Rex-rylaan 13, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paquita Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4593c7dc812606a60ad371106306328cb3d568e7486bb824e83abf6050fa03e783bb16f6701bc69f0b3e3bd5d816e93372e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 050 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 13 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07557 23.0624499