LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paradeisos | LekkeSlaap
+13

Paradeisos

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Huisreëls:
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Geen geraas na 22:00
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Los asb. die perseel in dieselfde toestand waarin jy dit gekry het om enige addisionele skoonmaakfooie te vermy.
Geen ram- of hennepartytjies word toegelaat nie

Dit is in 'n woongebied so ons vra dat jy die eiendom en die bure asb. sal respekteer. Dus word luidrugtige partytjies en enige steurnisse wat betref die huis en die buurt nie geduld nie.

Inkloktyd is tussen 15:00 en 19:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Gaste wat laat inklok moet R250 per uur wat hul laat is betaal of 'n gedeelte daarvan tot 21:00. Dis in kontant met aankoms betaalbaar. Gaste kan nie na 21:00 inklok nie en dit sal dan aangeneem word dat hulle versuim om op te daag.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 geld vir elke bespreking. Dit moet direk aan die agent via elektroniese fondsoorplasing met aankoms of in kontant betaal word wanneer gaste die sleutels kom afhaal. Die breekskadedeposito sal gedeeltelik of volledig binne 10 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, afhangende van die skade wat tydens gaste se verblyf plaasgevind het.

'n Diensfooi van R300 moet met aankoms saam met die breekskadedeposito betaal word.

Los asb. die eiendom in dieselfde toestand as waarin jy dit gevind het om vertrekskoonmaakfooie te vermy.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeus-straat 34, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYjk0Y2ZmLTY2NjMtNGE1Yy1iZDI5LWE4MWVlMjJkY2UxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 34 Zeus Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.041763245992 18.037525469681
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!