Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradijs Sig

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 119

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Paradijs Sig
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kobie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie S

Salige wegbreek.

Paradijs sig doen sy naam gestalt - die uitsig oor die baai, die 16-myl strand en dorp is onbeskryflik. Oulike plekkie en ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste kuier nog in Yzerfontein.

Ons was baie vriendelik ontvang en tegemoet gekom toe ons vroeër opgedaag het. Pragtige uitsig vanaf die gras en die geriewe is alles uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our new favourite spot in Yzerfontein.

Very relaxing, compact but cosy with everything you need for a few nights getaway. The host was an amazing and checked in on us regularly. Most of the streaming channels are available including DStv, and it's great to snuggle up inside once it's dark. There really is no need to have a view from the bedroom in my opinion. We spent most of our time on the sun loungers admiring the best view in Yzer. Just be warned that there is little shelter from the cool southerly wind, which can be a blessing or a curse depending on the time of year. Bring an extra layer of clothes, and warm blankets are supplied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan & Bernie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan & Bernie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, the best view.

We love the accommodation, it really is a beautiful spot and you get exactly what is advertised. The host is very helpful too. We absolutely love staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice still cosy.

Ja, dit was baie lekker. Dankie, julle het lekker uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

Accommodation was lovely, clean white crisp linen on the beds, lovely soft white towels in the bathroom, kitchen has all the basics although some salt and pepper would be welcome. Lovely clean and comfortable self-catering unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs Sig se terugvoer

We are so happy that you enjoyed your stay! We immediately replaced and filled the salt & pepper. Thanks for letting us know. Next time it will be there and filled!

Paradijs Sig
Isak B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isak B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige dorp en goed geleë.

Goeie diens en pragtige see-uitsig en ligging. Het alles wat jy nodig het: WiFi, DStv en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic view.

Lovely spot, view from the lawn is magnificent. Perhaps not the place to stay if the weather isn't great as the unit, although very comfortable, is very small and has no view unless outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joane D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, pragtige uitsig!

Dit is 'n great plek om in te bly. Die view is amazing! Gail het ons baie vriendelik verwelkom. Dit is beslis die moeite werd om in Paradijs Sig te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natashia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer besoek met die mooiste see-uitsig.

Baie vriendelike ontvangs gekry. Sy het seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig in die kamer, en natuurlik die mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezle B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect break with an awesome view.

We had an amazing time and the view was breathtaking. We will definitely go again! And the host was super friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons het 'n hartlike ontvangs gekry deur 'n pragtige dame. Sy het gereeld opgevolg met ons of alles nog in orde is. Die plekkie is snoesig en netjies. Wat 'n pragtige uitsig. Ons sal definitief weer na die verblyf kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was amazing, and everything was exactly as advertised. Relaxing with breathtaking views.

Only change I would like at the accommodation is a light outside by braai area as it's very dark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uistekend. Uitsig was pragtig.

Gail was die beste. Sy het ons laat welkom voel en goed vir ons gesorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view and comfortable room.

We enjoyed our stay and found the room and bed comfortable. There is a great view of the sea. The parking is off the street.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte C
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was a honeymoon gift to my niece and husband. They were so in love with this place. Cosy, big enough for 2 people.

Fully equipped with everything you need. Gail was super cool and made them feel so at home and went the extra mile to make sure they were okay. Awesome sea view. Awesome place to go and forget about the everyday buzz. Complimentary bottle of wine, what a nice surprise. No loadshedding, that was so so nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Val H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Val H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully done out room/apartment close to the town but peaceful and quiet.

A lovely room, small but adequate, with everything you need to be catered for. Loved the decor and everything needed was provided. A little chilly at this time of year so we couldn't really take full advantage of the beautiful view from the garden. No load-shedding due to solar panels was a big plus! And a big thank you to Gail who was more than helpful in communicating with us during our stay. We so enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Alles was van top gehalte, skoon en netjies. Die uitsig is wonderlik. Ons sal definitief weer daar bly as ons Yzerfontein besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese tyd gehad.

Die plekkie is klein en snoesig met die mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons buitekuiers was onverbeterlik. Die uitsig is betowerend.

Ons kuier graag in Yzerfontein. Dit was ons eerste keer by Paradijs Sig. Hoewel dit 'n klein spasie is, sal jy ver moet gaan om meer bederf te word. Daar is allerhande luukses: van sterk WiFi tot lekker filterkoffie. Paradijs Sig sal ons beslis weer sien. Baie dankie aan Gail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig.

Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Kan nie wag om terug te gaan nie. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met mooiste see-uitsig.

Ons het Paradijs Sig so baie geniet en kan nie wag om weer te gaan nie. Die uitsig is asemrowend. Verblyf is baie netjies en als was byderhand vir heerlike braai. Baie dankie vir julle gasvryheid met aankoms. Julle het ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice and peaceful.

It was the perfect size for 2 people just wanting to get away and do nothing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig vanaf buite area. Paradijs Sig is skoon en 'n netjiese eenheid. Klein kombuisarea met stoele en tafel - geen sitkamer.

Ons het lekker gekuier - goed vir 2 persone vir kort verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike wegbreek-plekkie vir 2 persone.

Pragtige, super skoon akkommodasie met 'n baie lekker kuier-area met die mooiste uitsig denkbaar. Stapafstand van die strand en winkels. Gail was baie vriendelik, professioneel en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar bly. Twee voorstelle vir oorweging: 'n Waaier in die kamer vir ventilasie en muskiete sal gaaf wees. Die huis regs van die kuier-area se gaste het elke keer as ons buite is 'n geselsie aangeknoop. 'n Hoër heining/plante sal meer privaatheid verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is waaroor dit gaan. Perfekte plek as 'n basis om die dorp te verken.

Ons het 'n baie lekker besoek gehad. Dankie Gail!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrina D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie was heerlik. Het dit baie geniet.

Ek wil vir Gail baie dankie se vir haar gasvryheid ag sy was oulik! Sal definitief teruggaan. Die uitsig oor die see pragtig ek kan ure so sit en kyk oor die see, maar baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Oulik.

Baie Oulike plekkie met die mooiste uitsig om by te ontspan. Die plekkie is lekker snoesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, uitstekende plekkie vir 'n mooi naweek wegbreek.

Ons het dit baie geniet, en die huis eienaar was baie vriendelik. Sal defnintief aan beveel. Puik WiFi, netjiese vertrek. Die view is stunning, en loopafstand na die strand. Diens was besonders en ons het geen kritiek, net komplimente. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig, rustige buurt.

Afdrooglappe het gestink. Koffiemashien het gebruikte pods ingehad. Geen ontvangs, slegs Whatsapp-boodskappe en instruksies van gasvrou. Moes ekstra glase gaan koop, plek maak net voorsiening met wynglasse en koffiebekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste plek met 'n pragtige uitsig - lekker snoesig.

Pragtige, kompakte plek. Reg vir oorslaap en om as basis te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norman O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable.

Yzerfontein is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, goeie waarde vir geld.

Baie mooi uitsig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful.

The accommodation was small, but just right. We got to adventure around the beautiful town of Yzerfontein and coming back to a peaceful little flatlet with a braai area and beautiful views was amazing. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timiney B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Timiney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent customer service.

We received wonderful customer service from Gail, who really went the extra mile to make our stay special. The view was beautiful and the entire experience was very memorable. Paradijs Sig comes highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het 'n breek nodig gehad. Dit was goed.

Plekkie was baie netjies. Die koffiemasjien het uitgestaan. Bed het lekker geslaap en komberse was netjies skoon. Die stort was gerieflik en dit was 'n groot lekkerte om daar te dtort. Plekkie so bietjie klein en dit sal moeilik wees vir ons as pensionarisse om so beknop te wees vir langer as 'n naweek. Braai was nie verbruikervriendelik nie. Die braaibak was te diep om vuur daarin te maak. Vul dit effens op met sand. Dit is ook deurgeroes. 'n Nuwe drom is nodig of beter bou 'n braai aan teen bure se muur of teen bestaande gebou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n lekker plekkie vir 'n vinnige wegbreek, met 'n asemrowende uitsig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

The view is incredible. Nice little spot with everything you will need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamlin H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Wonderful experience. The view was spectacular. Customer service was not as good as we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs Sig se terugvoer

Dear Tamlim

We are delighted that you enjoyed the view, neatness and recognized Paradijs Sig as value for money. We are however saddened by your experience of less than expected customer service at our self-catering unit. We will up the ante! Hope to see you again.

Paradijs Sig
Colleen C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese kamer, uitsig vanaf die gras is asemrowend mooi.

Ietsie wat ons gemis het daar is 'n braaibak vir wanneer jy wil braai en 'n buitelig by die braaiplek. Die advertensie moet liewer sê dat DStv gestream moet word sodat gaste voorbereid kan wees dat dan gaan hulle iets kan sien en dan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer besoek.

Pragtige uitsig. Baie netjies, sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

This little spot is a true paradise with the most unbelievable view of the bay.

The place is small and cosy, has every bit of luxury you could ask for, and the owners are superb hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizelle O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste view!

Dit was hemel op aarde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig met plekkie met beste van alles, behalwe spasie.

Alles binne-in die eenheid is van die beste gehalte, maar die plekkie is te klein. Dit is bykans onmoontlik om skottelgoed te was in die piepklein wasbak. Eienaar se seun was baie behulpsaam om DStv wat nie gewerk het nie uit te sorteer. Werkers ook vriendelik. Sou net die plekkie bietjie skoner wou gevind het, met geen stof en vuilheid op al die eetgerei nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilde V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hilde V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek.

Ons het die kuier baie geniet, alles wat mens ndig het - ongelooflike uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Graham C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.

Die TV het bly afgaan en neem tot 5 min om weer aan te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs Sig se terugvoer

Ons is bly julle het Paradijssig geniet! Die kaap van storms kan somtyds die DStv sein beïnvloed.

Paradijs Sig
Marna M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heerlik. Privaat, pragtige en netjiese eenheid. Uitsig asemrowend.

Yzerfontein is 'n netjiese dorpie en bied alles vir 'n gerieflike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelé V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en uitsig.

Sjokolades en bederfies met aankoms het ons dadelik welkom laat voel. Die eenheid is smaakvol ingerig. Gemaklike bed. Die kombuis is baie goed toegerus, die wasbakkie is wel 'n bietjie klein. 'n Beter uitsig kan jy nie voor vra nie. Ons sal nie omgee om weer hier tuis te gaan nie. Ons het die paar dae baie geniet. Dankie, Martin, vir jou gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs Sig se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet!

Paradijs Sig
Debbie W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik oulike, warm gevoel woonplekkie, netjies, pragtige uitsig, vriendelike ontvangs en diens.

Dit is eenvoudig 'n plekkie wat ons vir seker in die toekoms weer sal besoek, jy het niks meer nodig as wat reeds daar is nie. Kon ons tyd omsit in tuin om al die mooi om ons te geniet van see tot alles wat mooi is om jou. Maklik om te kry, naby winkels en eetplekke. Een heerlike kuier kan nie wag vir die volgende keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs Sig se terugvoer

Julle laat ons sommer lekkerkry met julle lekkerkry! Dankie!

Paradijs Sig
Abigail B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail B
Saam met eggenoot / lewensmaat

High quality accommodation in a lovely location.

Compact studio apartment beautifully furnished with high quality finishes. Lovely views over the sea and towards the beach. Very helpful and friendly host in Martin. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs Sig se terugvoer

We are so happy you enjoyed it and would love to have you back! Yzerfontein misses you!

Paradijs Sig
Pieter V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly met pragtige uitsig.

Baie netjiese plekkie met baie mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs Sig se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet! Kom asb weer.

Paradijs Sig
Kaylin Tara J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin Tara J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Wonderful place! Definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradijs Sig se terugvoer

Please come visit us again! Yzerfontein misses you!

Paradijs Sig
Vanaf R995
R995 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R995 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R995 R896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nemisiasingel 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745a0f507bb5b33b8b0c71cd13705632875173d79ddc2085dfc0a9953089abfbde8b43b150028777fa516e8b80077508f556?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 6 Nemisia Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347858088614 18.151467861494
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem