Paradise 3844
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdlaan 3844, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Paradise 3844 is 'n selfsorghouthuis in Marloth Park, die 3000 hektaar bewarea en vakansiedorp wat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort, Mpumalanga geleë is.
Die eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste met 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n solderkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad en stort, aparte toilet en 'n wasbak.
Die hoofslaapkamer het Franse deure wat lei na 'n ingeslote, veilige, opelug-balkon. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond.
Die huis is op stelte gebou en bied 'n beeldskone uitsig en 'n stil en rustige omgewing, omring deur wildlewe. Daar is ook 'n plonspoel waar jy heerlik kan afkoel.
Slaapplek
’n Bespreking by Paradise 3844 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Andrina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Jaar gelys 7
Ligging
- Birdlaan 3844, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Paradise 3844 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birdlaan 3844, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom