LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paradise at 73 Eden Wilds | LekkeSlaap
+14

Paradise at 73 Eden Wilds

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 73 Eden Wilds, Old Pont-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Paradise at 73 Eden Wilds is 'n selfsorg-eenheid in 'n oord op die oewer van die Umtamvunarivier aan die Wildekus. Die omgewing bied 'n verskeidenheid buitelug-doendinge vir gaste om te ervaar en skilderagtige natuurskoon om te bewonder.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en 'n broodrooster in. Die aangrensende leefarea lei na 'n stoep met 'n buitetafel en sitplek.

Gaste kan van die jetty af of by die dam gaan visvang, en hul jetski's en bote saambring om die Umtamvunarivier te geniet. Daar is verskillende staproetes vir verskillende fiksheidsvlakke, of gaste kan net ontspan en die natuur geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradise at 73 Eden Wilds sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eenheid 73 Eden Wilds, Old Pont-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 73 Eden Wilds, Old Pont-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd65a212c4875aada570726f36e8b7cefec2ef13cd998feb38254f3c8da01eb9cbce3b0384927f14722b6b3148470c94e1f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) Unit 73 Eden Wilds Old Pont Road 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.064080111216 30.177872327578
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!