Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Beach House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Horst-laan 14, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Paradise Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Kommetjie in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is in die hartjie van Kommetjie, dit is minder as 1 minuut se stap van die see af en 'n paar minute se ry van al die dorp se geriewe, restaurante en kafees.

Verblyf is beskikbaar in 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis wat 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofhuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 1 ruim ateljeekamer met 'n binnebraai en 'n slaapbank, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n ruim oopplan-leefarea met 'n uitsig op die swembad en buitebraai. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Die ruim hoofhuis se hoofslaapkamer het 'n ekstra-lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer langsaan met 'n stort en bad. Aan die ander kant van die huis is die kothuis met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n opwasarea, 'n dubbeldeur-yskas, Smeg-vyfplaatstoof en oond, 'n groot toonbank met stoele en 'n etenstafel vir 10 gaste. Die aangrensende leefarea het rusbanke en 'n kaggel. Glasstapeldeure lei na die sonnige stoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die swembad.

Hierdie verblyf het 'n klein kragopwekker vir die WiFi tydens beurtkrag. Die binnehof het skadu en 'n speelarea vir kinders. Daar is veilige parkeerplek vir tot en met 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradise Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Italiaans
  • Portugees
  • Spaans

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Paradise Beach House
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Van Der Horst-laan 14, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Horst-laan 14, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6594d7688c0a97b441e248520abe1081aaa26a0823675e1f9b3e143c2c0114b6b800975397c10caea23e528b46218051f9a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 14 Van Der Horst Avenue Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.1402809 18.3242522