Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Heads Self-catering

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 68 resensies vir Paradise Heads Self-catering
Netheid
3.9/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Sharon D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sharon D

Nice view but premises are not well maintained.

There were spiders and webs, the bedding was dusty and stained, the geyser water was rusty, the garden below was littered and the jacuzzi had algae so it could not be used.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenhede se 3-ster gradering glad nie op standaard nie. Verblyf glad nie geniet nie. Swak.

Wifi het gesukkel, geen MNet. Eenhede nie besonders skoon nie. Volgens my sou ons 'n balkon gehad het, maar eenheid 2 het geen balkon nie. Sekuriteitshek het probleme gegee. Braaifasiliteite geroes op balkon voor huis. Geen braaifasiliteite by eenhede nie. Jacuzzi vuil, geen water nie, neem wel in ag dit is winter. Geen remote control voorsien vir eenheid 2 nie, moes gaan vra vir een. Ergste is geen verwelkoming of besoek van eienaar nie. Wel by Vrydagmiddag boodskap gekry om uitstaande bedrag te betaal. Swakste verblyf. Daar was vorige klagtes ook op reviews.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dillan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillan D
Saam met vriende

Perfect for purpose.

Great place to lay our weary heads after a day at Simola Hill Climb!. Beds were clean and made and great service from owner who was willing to accommodate our schedule perfectly. Will definitely make use of their facilities next year again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi N
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Below standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B
Enkelreisiger

OK vir oornagverblyf.

Ek het 'n oornagplek benodig vir 'n terugkeer trip van Gqeberha na Kaapstad. Vir hierdie doel was Paradise Heads gepas. Ek sal dit nie aanbeveel vir 'n wegbreekvakansieplek met geliefdes en kinders nie, want dit is oud en moeg. Vir oornag het dit gehad wat ek benodig het. 'n Gemaklike bed, stort, mikrogolf en veilige parkering. En tot my groot verligting het die motorhek gewerk in beurtkrag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrix K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Beatrix K
Enkelreisiger

You get what you pay for.

It's not fair to rate Paradise Heads poorly. If you are looking for a reasonably comfortable place to stay, it's ok. Nothing fancy, and reasonable for its price point. The beds are uncomfortable and the bedding is not great. I rearrange the beds a bit to a layout that made more sense for a single person and moved the extension cord next to my bed to charge devices. The view is nice. I arrived late, which they were very accommodating about, but put me in the wrong room, and I had to change to a less comfortable room. Fellow guests can definitely be heard in the next rooms. On my second night, they arrived home late and it was really disruptive. I think this is due to poor soundproofing. I got my own coffee, tea, and milk at the garage down the road. A little more attention to detail and friendlier, and more of a focus on hospitality and service and maybe an investment in some nicer bedding would really elevate this place into a hidden gem. Also, there needs to be a safe place to drop off keys after exiting using the remote. I left at 5 am.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik K
Besigheidsreis

Jammer wou WiFi gebruik, maar dit is nooit herstel nie en het dus nie gewerk nie, al het ons dit versoek op 3 geleenthede oor die tydperk.

Skoon en netjies gewees, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emelisa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelisa M
Gesin met klein kinders

Alles was veilig, netjies en ons is net met gasvryheid hanteer.

Dankie vir vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Rika D
Gesin met klein kinders

Skoon, maar bitter oud, verdien upgrade.

Eerstens het ek die triple chalet met balcony bespreek (1 enkelbed en dubbelbed), het 'n kamer met 2 enkelbeddens en king-grootte dubbelbed gekry. Entrance vanaf stoep wat na ander kamers lei, raserig, lig op stoep brand die hele nag en verlig kamer, meubels is stokoud en verdien iets meer gerieflik. Garage-deur word kort-kort oop- en toegemaak wat reg by ons kamer was en baie steurend net wanneer die kleintjie slaap, word hy wakker van die geraas. Beddegoed en handdoek skoon, maar geen besem in eenheid om skoon te maak nie, los jy iets op die tafel, klim die miere daarop soos 'n miershoop, geen Doom om te spuit nie. Skakel die bedlampie aan, trip die "plugs", moes WhatsApp stuur en eers 'n ruk daarna het eienaar se dogter "trip switch" kom aanskakel sonder om by ons te kom hoor wat die probleem was, bedlampie se plug is verweer en groot veiligheidsrisiko. Los teëls in kombuisarea. Net ingelig oor loadshedding skedule vir die dag van aankoms, maar geen verdere inligting oor loadshedding, moes maar net sien wanneer krag afgaan. Is beslis ook nie loopafstand na Waterfront toe nie, nogal steil opdraend terug na die eenheid. View vanaf stoep is great, maar nee wat, sal nie weer soontoe gaan nie. 'n Nota in die kombuis om R20 te los vir die skoonmaak van skottelgoed en ook R20 vir die hervul van koffie/suiker sachets wat in kombuis is - hoe belaglik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V
Enkelreisiger

Baie nice.

Uitsig baie goed. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan B
Gesin met tieners

Lekker sentraal.

Dink nie dit sal werk vir langer as oornag nie. Die kombuis toerusting is relatief oud en gaan kosmaak bietjie moeilik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal enige tyd weer daar gaan inboek.

Dit was baie aangenaam net jammer dit was vir so 'n kort tyd maar 'n volgende keer sal dit langer wees. Die uitsig is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anastasia H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia H
Gesin met klein kinders

Was baie lekker, skoon en gemaklike plekkie.

Plek was baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view, but room needs refurbishment.

The view of Knysna Heads and the Lagoon is great. The room, although big with all the required facilities, was very tired and cold. Spare blankets were in very poor condition. Wooden toilet seat cracked and unhygienic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet T
Gesin met tieners

Skoon (maar oud) en goedkoop met mooi uitsig.

Die enigste rede hoekom hulle nie 5 sterre kry vir netheid nie is omdat die gebou 'n snaakse, ou seereuk het. Dis oud, nie luuks nie, maar regtig skoon met 'n uitsig op die Knysnakoppe. Dis goedkoop, so moet niks luuks verwag nie. Dis relatief naby aan die N2, so dit raas van tyd tot tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anica T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging. Toebehore redelik oud, maar alles is skoon en eienaars vriendelik.

Kamer het pragtige uitsig en ligging is baie sentraal. Ek het 'n haardroër gemis en die TV sein was baie sleg (ons was meestal uit so het ons nie gepla nie, maar vir iemand wat wil tv kyk sal dit nie werk nie). Veilige parkering en sterk WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donald R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald R
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

The accommodation was very nice and had a great view from the shared balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel alles mooi skoon was, is daar n afgeleefdheid in die kamer.

Vir die prys wat ons betaal het, was die kamer 'n teleurstelling. Alles is skoon, maar dit is bitter klein en maak staat op die uitsig om die plek uit te verhuur. Die foto's is akkuraat, maar weet dat dit letterlik die hele kamer wys. Die stort se pype is nie behoorlik vasgedraai nie. Jy kan dus glad nie die stort stel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duwal B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duwal B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfactory.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Morne H
Gesin met tieners

Die onkostes was meer omrede meer Newmarket etes moes neem, as gevolg van geen braaigeriewe. Die eienares was onvriendelik en alles na moeite gevoel.

Geen braaigeriewe, moes aanhoudend vra, waar is die braai. Na 'n paar dae toe word 'n klein braai gekoop wat gedeel moes word met ander gaste. Ander gaste het by ons potte en panne en tweeplaatstofie geleen om hulle kos te kon maak. Toe ons hoor vir die Jacuzzi se sleutel, toe word daar gesê die Jacuzzi is stukkend. Die tafels buite die slaapplekkies was vervalle en stukkend so kon nie eers buite sit en die uitsig geniet nie. Die informasiekaart wat in die kamers was sê daaglikse skoon handdoeke en swemhanddoeke beskikbaar teen R20. Maar ook dit was nie beskikbaar nie en toe hoor ons dis die vorige eienaars reëlings, maar die informasiekaart het nog hulle name op. Die TV-kanale was glad nie beskikbaar nie. 'n Nota by die chalets sê los R20 vir vuil skottelgoed net om terug te kom en dit is nog net so, so daar was nie opwasgeriewe nie. Die potte en panne wat daar was was stukkend met af handvatsels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike verwelkoming, dankie aan Anna. Lekker stoep wat uitkyk op Knysna-meer.

Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, ongelooflike uitsig.

Lekker gerus en die uitsig ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaen-marie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaen-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was hemels.

Als was perfect, netjies, skoon, rustig. Was baie lekker. Sal definitely weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney L
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon. Uiterste privaatheid asook veiligheid.

Paradise Heads sal definitief deur my aanbeveel word aangesien dit 'n lekke blyplekkie is met sekuriteit en 'n stil aangename omgewing. Die bestuurspersoneel is baie effektief en nooit oorbodig nie. Wanneer jy Knysna toe gaan bespreek tog net die plek en sien vir jouself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very small

The fridge made a noise all night. There is no bedside cupboard on the window's side.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krystle A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystle A
Saam met vriende

Great stay.

Loved the chalet. Had no problems with our room. The view was best of all. Would go back there any time

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf.

Was mal oor die chalet. Het geen probleme met die kamer gehad nie. Die uitsig was die beste van als. Sal weer daarheen teruggaan enige tyd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Glad to hear you enjoyed your stay, keep safe.

Paradise Heads Self-catering
Adriaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan V
Saam met vriende

Oor die algemeen is die toestand van die plek nie op standaard nie.

Daar kort dringende onderhoud. Geen geriewe om wasgoed te was en te droog nie. Badkamers is oud en kort onderhoud. Die braaigeriewe waarna verwys word is 'n klein weber.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Jammer oor die ongerief.

Paradise Heads Self-catering
Tersia J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia J
Enkelreisiger

Pragtige uitsig met goeie ligging.

Ons het vir 3 dae daar oornag. Vriendelike ontvangs en alles wat ons nodig gehad is was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Thank you my dear I am glad you enjoyed your stay.

Paradise Heads Self-catering
Clive S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view ─ just the best.

The view this facility has is out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Baie lekker! Pragtige uitsig.

Klein maar gemaklike slaapplek. Perfek vir die naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld. Nie gekry wat ons bespreek het nie.

Baie teleurgesteld.Ons is geplaas in ‘n baie minderwaardige eenheid as wat ons bespreek het. Geen DStv in die eenheid soos geadverteer nie. Geen privaat balkon nie. Sigareterook vanaf die hoofhuis het in die aande deurgekom na ons eenheid toe. Ou, deurgewaste handdoeke. Ons het dit met die webtuiste opgeneem wat dit met Celester opgeneem het. Celester het ons meegedeel dat sy nie die eienaars gaan kontak om dinge uit te sorter nie, maar dat sy ons sal skuif na ‘n ander eenheid vir twee aande en dan een aand verniet sal gee. Ons het dit nie aanvaar nie en besluit om nie die balans te betaal nie. Geen verskoning is aangebied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ons het baie lekker gekuier. Die plek is baie mooi en rustig, ideaal vir paartjies wat wil wegbreek uit die stad se gewoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Ek is bly u het jou verblyf geniet. Alles van die beste vir jou en familie vir 2020.

Paradise Heads Self-catering
Kobus M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë met mooi uitsig, maar baie basiese akkommodasie.

Plek het aandag nodig. Nuwe eienaars? WiFi en TV werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Dag se Kobus jammer vir die teruurstelling ek het mense wat dit kom uitsorteer, dit was net n baie besig week vir hulle soe hulle kom eers my goed uitsoort more. Weer eens jammer.

Paradise Heads Self-catering
Jh O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jh O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie uitsig op die Heads.

Klein. Skoon. Basies. Parkering is vir klein motors. Ons eenheid was eenvoudig en geen oond of braai teenwoordig nie. Die uitsig is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise O
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Asemrowende uitsig en netjiese selfsorg-eenheid met als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Dag se Denise ek is bly hy het jou bly geniet alle voorspoed in toekoms vir jou en familie hoop om julle weer te sien.
Goed bly
Celester

Paradise Heads Self-catering
Anslon H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anslon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was beautiful, would recommend to anyone who wants a beautiful view to go there.

Friendly customer service, quick response when requiring assistance.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was pragtig, sou aan enige iemand aanbeveel wat 'n pragtige uitsig wil hê.

Vriendelike kliëntediens, vinnige reaksie wanneer jy hulp benodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

We are glad that you enjoyed our beautiful view and look forward to welcoming you back.

Paradise Heads Self-catering
Albert C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, clean with excellent views.

Had an enjoyable stay with friendly hosts. The views of Knysna Heads from room balcony is brilliant.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed, skoon met uitstekende uitsigte.

Aangename verblyf by vriendelike gashere gehad. Die uitsigte op die Knysna Koppe vanaf die balkon is briljant.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

So glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back.

Paradise Heads Self-catering
Chrissie M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie M
Gesin met klein kinders

I had a lovely time at Paradise heads and will go back again if i am in Knysna.

Thank you Barbara and Eddie for assisting us in each and every way. It was the best service ever.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek't 'n lieflike tyd by Paradise Heads gehad en sal weer teruggaan as ek in Knysna is.

Dankie Barbara en Eddie dat julle op elke manier gehelp het. Dit was die beste diens ooit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Thank you for being such nice guests. We are looking forward to hosting you all again.

Paradise Heads Self-catering
Nadjoema D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadjoema D
Gesin met tieners

Tuiste was netjies en rustig.

Waarde vir jou geld en baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet.

Paradise Heads Self-catering
Hilmir J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmir J
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Die kamer is baie netjies en die omgewing is mooi en rustig. Daar was alles in die kamer wat jy nodig het. Was goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

We are very happy to know you enjoyed your stay with us and hope to see you again.

Paradise Heads Self-catering
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Baie lekker gebly. Mooi uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Smuts B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smuts B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ransche L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ransche L
Enkelreisiger

It was a pleasure staying over at Paradise Heads.

I had a very pleasant stay. The unit was equipped with everything needed and more. Thank you Barbara.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Confucius K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Confucius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent views.

Excellent stay with stunning views. Safe parking and the hosts were very welcoming. Place was comfy and sparkling clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende uitsigte.

Uitstekend verblyf met pragtige uitsig. Veilige parkeerplek en die gashere was baie verwelkomend. Plek was gemaklik en silwerskoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met mooi uitsig.

Veilig, goeie ligging, mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid het 'n pratige uitsig op die Knysnameer en die -koppe.

Verblyf is 'n hout-eenheid met baie ou toerusting. Die hangkas is in die ingang by die deur wat toegang bemoeilik en die hangplek is so smal dat 'n klerehanger nie reguit kan hang nie. Daar word geen diens verskaf nie en die eenheid is nie toegerus met 'n strykplank of -yster nie. Ons moes die sg. laundry van die eienaars, wat nie vrylik toeganklik is nie, gebruik om gekreukelde klere te stryk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

We took the irons out of the chalets as they kept being taken, guests didn't bother to use the ironing boards and just used the blankets on the beds instead and they got burnt. We let the guests use the iron in the dry laundry when they want. You were staying in self-catering so the chalets are not serviced, this is also stated on the information sheet in the chalet. It also says that if you need anything you can contact reception, and as we live on the premises this is not a problem. The wardrobe is a standard wardrobe. The equipment in the chalet is not as old as it is constantly being replaced.

Paradise Heads Self-catering
Heidi F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F
Saam met vriende

A view on a budget!

My stay was truly delightful. Paradise Heads is way underrated. It's an amazing place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline D
Gesin met tieners

No Wi-Fi, no bathing even with bathtub!

We really needed Wi-Fi as kids are doing exams and had to sit outside the caretakers flat to get it. Even then it didn’t work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

The Wi-Fi was working as I am on it daily. The signal by the house is a very strong signal but it sometimes varies in strength, which is normal. Sometimes its the settings on your phone or tablet that need to be changed. As far as bathing goes, we, like many areas in South Africa have water restrictions. Unfortunately, there is nothing we can do about this. There is a shower in the bathroom which you could have used.

Paradise Heads Self-catering
Yvette E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Yvette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Parkering vir groot voertuie is 'n probleem.

Daar is slegs 'n tweeplaatstofie en mikrogolf. Baie beknop en nie juis ruimte om iets voor te berei vir ete nie. Ons het maar 'n restaurant gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

The chalets are self-catering and there should have been an information sheet on the countertop which says that the chalets are not serviced and that if you need anything to please come to reception. I have just checked and unfortunately, it has been removed. I can only apologise for that. We have a visitor information board outside reception for all the guests to browse through. On arrival, we give you a map of the area. Due to the water restrictions, we do the linen every 4 days. The reason the reception door is closed is because of the wind. The security gate is closed as this is our private residence and we have had guests try to take the TV from their room and I have had numerous cell phones removed from the reception. As far as the spiders and insects go we are in a National Park area, also due to the fires, the ecology is not back to its normal balance yet, hence the insects. I am very sorry you didn't enjoy your stay.

Paradise Heads Self-catering
Anton S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ligging, diens swak.

Van Maandag tot Vrydag geen beddegoed verander, geen skoonmaakdiens vir die hele week en as jy wil self skoonmaak is die goed nie beskikbaar nie, jy moet gaan vra. Daar was geen noodkennisgewing met noodnommers ens. Daar was geen portofolioblad of boek met beskrywing van dienste, vermaak om enige so iets nie. Die ontvangsdeur is altyd toe met deure en hekke gesluit. Dit laat jou baie ongemaklik en onwelkom voel. Die eenheid was vuil en daar was baie spinnekoppe en insekte, ons moes self middels gaan koop om dit te beheer. Behalwe vir die ligging en pragtige uitsig gee ek die diens 'n zero.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse D

Baie rustige en veilige omgewing.

Ek sal weer in die toekoms gebruik maak van Paradise Heads. Omgewing is baie rustig en veilig. Dit was 'n aangename rustyd vir my en gesin. Babara en haar man is vriendelike mense en hulle respekteer mens se privaatheid. Paradise Heads is naby winkels, eetplekke en selfs die Waterfront is naby. Dankie Babara en Eddie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So beautiful.

We were very comfortable in this beautiful apartment no 4. It was clean and neat. Eddie and Barbara were awesome. The view from our balcony was so beautiful, a perfect place to sit and unwind after a day of sight-seeing. The Jacuzzi was a real bonus after a hot day's drive. Thank you so much, we will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liza M
Gesin met tieners

Skoon en netjies, maar privaatheid is nie goed nie.

Skoon en netjies. Braaigeriewe nie so lekker nie. Houtvloere loop regdeur en jy hoor elke woord wat bure praat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig.

Die kamers wat mooi skoon en geriewe voldoende. Nie klankdig nie, wat 'n verleentheid was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

I'm glad you enjoyed your stay with us. If you had let me know the guests next to you were noisy, I would have spoken to them and asked them to consider the other guests.

Paradise Heads Self-catering
Bernhard W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernhard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Alhoewel die plekkie bietjie klein is, is dit billik geprys. Dis baie netjies met alle basiese geriewe. Die kamer het 'n asemrowende uitkyk op die meer. Die gasvrou is vriendelik en parkering is veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

I'm so glad you enjoyed your stay with us, and our magnificent view.

Paradise Heads Self-catering
Anel S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anel S
Gesin met klein kinders

Die pragtige ligging word bederf deur die outydse en ietwat vuil eenheid, asook die feit dat ons nie baie welkom gevoel het nie.

Die eenheid was vuil en daar is nie 'n daaglikse skoonmaak diens nie. Ons eenheid is een keer gedurende die week skoongemaak. Die eienaar het wel op ons aankoms genoem dat daar geen skoonmaakdiens is nie. Daar was baie muf in die badkamer en die stort dreineer nie. Die handdoeke is so dun, oud en hard, dat jy amper deur hulle kan sien. Die eenheid se meubels, krane, kombuis, ens was baie outyds en nie versorg nie. Die WiFi wat geadverteer was het glad nie gewerk nie. Die klerekas was in die kombuis en baie klein, vuil en het soos muf geruik. Die kombuiskasdeure is besig om af te val en die kaste stink. Die yskas werk nie ordentlik nie en is ook vol muf. Die messe, vurke, lepels, ens is nie een stel nie. Daar was ook omtrent geen glas drinkglase nie. Die plastiese glase was wel vuil. Ons het vir die eienaar genoem dat die sker gebreek is en sy het gese dit is net daar vir gradering. Die messe was ongelooflik stomp. Die matras van die koninggrootte-bed was oud en ongemaklik en die kussings was baie ongelyk. Daar is nie DStv soos geadverteer nie, net SABC en wat ookal die eienaars gekyk het, wat nie altyd vanpas was vir kinders nie. Ons bure was ongelooflik naby en ons kon alles hoor, want daar is net 'n geslote deur tussen ons eenheid en hulle eenheid. Ander gaste het gevoel dat hulle ons braai-area kon gebruik en het 'n geraas en 'n gemors gemaak to amper middernag. Die ergste deel van ons verblyf was met ons aankoms toe die eienaar ons beskuldig dat ons haar geld skuld. Ons het 3 weke voor ons verblyf daar, die volle bedrag oorbetaal. Sy het ons baie onwelkom laat voel. Sy het nie omverskoning gevra nie en was baie deurmekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Dear Anel,

Thank you for your feedback. Please allow me to provide you with feedback on your comments.

We had just been passed as a 3- star graded accommodation a few days prior to your arrival.

In my opinion, the unit was not dirty when you checked in. It is a self-catering unit, which is not serviced on a daily basis. They are cleaned when the linen is changed. If the unit needs cleaning while you are staying in it, you can arrange with the housekeeper to have it cleaned, or speak to Reception.

The towels are new and the furniture is not old; it is a style we have gone with in the Family Unit. The furniture in the unit matches the furniture displayed in the pictures on the website.

The Wi-Fi was working, however, some of the devices cannot connect to all the different Wi-Fi devices due to their security settings. I also gave you both the codes as we have 2 connections. I cannot run my business without Wi-Fi, hence why it is available on a 24/7 basis.

As far as the glasses are concerned, we have equipped the kitchen for 5 guests.

We have an assortment of pillows for guests to choose from because one type of pillow does not suit all the guests.

We put on the TV channels for the kids when you asked us to.

The only guests that braaied next to you, were only there for the last 2 nights of your stay. I saw you talking to them and thought everything was alright. If there was a problem, I would have appreciated you bringing it to my attention to address the matter immediately.

Paradise Heads Self-catering
Nicoline B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

'n Baie goed toegeruste wooneenheid. Netjies. Pragtige uitsig oor Knysnameer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Its so nice to know that you enjoyed your stay with us and enjoyed our magnificent view. I hope we will see you back again for a longer stay.

Paradise Heads Self-catering
John V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging maak nie op vir ander tekortkominge nie.

Paradise Heads was gemiddeld ten beste. Daar kan baie verbeter word in terme van beddegoed, eetgerei asook klank isolasie. Die beddegoed was skoon, maar was baie oud en verwaarloos. Die eetgerei is versameling van random messe, vurke, borde en bekers. Die chalets is prefab muur teen prefab muur, so die klank isolasie is nie baie goed nie, en die houtvloere dra by tot die klank wat trek. As mens sukkel om te slaap, sal jy nie 'n oog kan toe maak veral as jy bure het soos wat ons gehad het. Die parkering is ook 'n probleem en spasie kan beperk raak as daar baie gaste is. Die ligging is goed en naby aan alles in Knysna, maar dit maak ongelukkig nie op vir die res nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Dear John,

Thank you for your feedback.

We had just been re-evaluated for 3-star grading on the day of your arrival.

The linen is not old or neglected and the cutlery is not random, the crockery is a set that is in all the units.

The Chalets are on stilts so there is a certain amount of noise from the floor. If your neighbours were very noisy, you should have let me know to address the matter immediately.

We have 2 parking areas. If you were having trouble parking in one parking area, you could have let me know to direct you to the other parking area for easier parking.

Paradise Heads Self-catering
Hennie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beknop en bedompig.

Die plekkie was baie bedompig, het na rook geruik, baie klein, ver van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda N
Saam met vriende

Heerlik om wakker te word en The Heads uit jou bed te sien!

Ons verblyf was ongelukkig net vir een nag en ek sal definitief in die toekoms langer daar wil bly. Die verblyf was skoon, netjies en alhoewel klein, was alles daar wat ons nodig gehad het. Ekstra handdoeke is ook voorsien! Dit was 'n baie luukse gevoel om die oggend wakker te word en The Heads vanaf die bed te sien. My agteruit ry met die motor is tot die uiterste beproef in die parkeerarea omdat daar so baie besoekers was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

I'm glad you enjoyed your stay with us especially our magnificent view. I'm looking forward to having you stay longer next time.

Paradise Heads Self-catering
Barry L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging, vriendelike diens, en skoon.

Ons het twee nagte in eenheid 5 oorgebly. Die eenheid het 'n fantastiese ligging en ons kon op die balkon sit en kyk hoe die son sak oor die lagoon en Knysna. Die eenhede se mure is dun, maar dit is te verstane in 'n houthuisie. Die plek het alles gehad wat nodig was om ons verblyf aangenaam te maak, en kliëntediens was puik. Die WiFi was ook baie goed, en sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

It was a pleasure hosting you. We are happy that you enjoyed your stay with us and the wonderful sunsets.
Regards Paradise Heads

Paradise Heads Self-catering
Chris L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verblyf.

Ek kan Paradise Heads aanbeveel vir vriendelike, gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

It's always nice knowing that our guests were happy staying with us. We hope to see you back again.

Paradise Heads Self-catering
Retha D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelike waarde vir geld.

Het net oorgeslaap en was bitter warm. Sou gaaf gewees as die yskas aan was vir bietjie ys of koue water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met vriende

Het dit omtrent geniet. Die rustige atmosfeer en stilte.

Baie mooi plekkie en wat 'n mooi uitsig oor die strandmeer. Beslis waarde vir geld en gasvryheid was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paradise Heads Self-catering se terugvoer

Thank you for such a nice review. We are always happy to know our guests enjoyed their stay with us. I hope we see you back again.

Paradise Heads Self-catering
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Lloyd-straat 6, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyM2UwZTJiLTQxM2UtNDRiYy1hZDZiLWQ0ZWNlNjQzN2MwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 68 5 1 4 6 Upper Lloyd Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035438981977 23.037728813492