10% af Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 30 Jun 2020.
Walmer Akkommodasie by Paradise in the City | LekkeSlaap
+25
+25

Paradise in the City

5 resensies
Selfsorg
  • Naweekaanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R400 R360 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordyce-ewg 190, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Paradise in the City bied 'n tropiese toevlugsoord in sentraal Walmer in Port Elizabeth. Gerieflike verblyf word in 2 kothuise gebied langsaan 'n swembad en palmbome. Die kothuise is veilig en het 'n privaat ingang.

Elke smaakvol versierde kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n badkamer. Daar is ook onbeperkte WiFi en een van die kothuise het 'n TV met Netflix. Die tweede kothuis het nie 'n TV nie, maar gaste het toegang tot Netflix. Die kothuise is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oor langnaweke wil ontspan en braai langs die swembad.

Die bestemming bied toegang tot winkels, restaurante en spa's in die omgewing. Port Elizabeth Internasionale Lughawe is net 3,1 km vanaf die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Paradise in the City
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Fordyce-ewg 190, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paradise in the City het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R400
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
was R400
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
was R400
Vanaf R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fordyce-ewg 190, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAG3FcbSEePRU9bhGaCYZ2zrygDmty9Xp0hsy89rkX1SMkG1sFU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R400, nou Vanaf R360  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Fordyce Road Walmer 6065 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.981557551731 25.586994224537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za