Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise On Sea Holiday Apartments

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Botha Straat, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Paradise On Sea Holiday Apartments bied selfsorgwoonstelle wat individueel of saam vir 'n groot groep bespreek kan word. Dit is in Paradysstrand in Jeffreysbaai geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte, oorkant die strand en weg van die stad se gejaag af.

Akkommodasie by Paradise On Sea Holiday Apartments bied 3 woonstelle wat almal soortgelyk versier is. Elkeen van die eenhede het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die eenhede het ook privaat braaigeriewe op die perseel en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Een van die eenhede, Seebries, het toegang tot 'n tweede dak-leefarea, binnebraaigeriewe en wonderlike 360 grade-uitsigte.

Die strand voor die huis is perfek vir gesinne met veilige swem vir kinders in die baie getypoele gedurende laagwater. Die wye strand bied geleentheid vir strandspeletjies. Daar is ook baie visvanggeleenthede.
Paradise On Sea is net 'n entjie se ry van verskeie binnenshuise en buitemuurse doendinge, natuurreservate en ander besienswaardighede af wat gaste gedurende hul verblyf hier kan besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 31 resensies vir Paradise On Sea Holiday Apartments
Netheid
3.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 7

Ligging

  • 16 Botha Straat, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paradise On Sea Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Botha Straat, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9faecc97f944f2a61cea5610b911d304e350bb5172c632183ded73403afe7ef16dc9735e91fcc78833f55b592778532b1ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 16 Botha Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103932697753 24.890228906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem