Craighall Park Akkommodasie by Paradise Sanctuary Stay | LekkeSlaap
+12

Paradise Sanctuary Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancasterlaan 42a , Craighallpark, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Paradise Sanctuary Stay bied gerieflike verblyf in ‘n gastehuis in Craighallpark, Johannesburg. Dié privaat kamer lei na ‘n daktuin met ‘n uitsig oor die tuin en die privaat badkamer lei na ‘n balkon met ‘n buitestort.

Die kamer het slaapplek vir 1 gas op ‘n sakereis of iemand wat op soek is na ‘n stil ruimte met toegang tot geriewe in die omgewing. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en ‘n buitestort op die balkon. Die buitestort is privaat. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is geen kookgeriewe, TV, radio of verkeersgeraas nie.

Die area bied 3 winkelsentrums en restaurante in Parkhurst, Parktown-Noord en Rosebank. Rosebank is 4,1 km ver en Sandton is 7,5 km van die gastehuis af. Deltapark is naby en ideaal vir lang wandelinge.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Hongaars
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Lancasterlaan 42a , Craighallpark, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 1)
Vanaf R650
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancasterlaan 42a , Craighallpark, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApRIYa4o2pQE5cdnq30vXehX49Y1TKF4GA6Ony292MjY2w0XRO2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 1) 42a Lancaster Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.122084449457 28.021473411045
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za