LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paradise Sands | LekkeSlaap
+17

Paradise Sands

Paradise Sands Eenheid 7
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder. Die badkamer word gedeel en het 'n bad, wasbak en toilet. Daar is 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuisarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is 'n stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebrieslaan 2, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA075d2b6e9706016c434c6d99a1452ee85cbdf7519e590a589b2de7616474e2b338faf831ca6db3608f2bc21c9e27674d3692?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 49 5 1 5 2 Seebries Avenue Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.088314949731 24.904814958572
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!