LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paradise 25 | LekkeSlaap
+38

Paradise 25

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aseriastraat 25, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 052 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Paradise bied 25 gerieflike selfsorgverblyf in ’n ruim, stylvolle vierslaapkamer-vakansiehuis in Paradise Beach, Langebaan. Die huis het ’n ontspanne strandstyl en is stapafstand van die pragtige Paradise Beach af. Dié goed gereguleerde area bied ’n veilige omgewing vir kinders om in te speel en op hul fietse te ry.

Die dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers wat elk ’n koningingrootte-bed het en die kamer op die onderste verdieping het ’n stapelbed. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet, en die tweede en derde slaapkamer deel ’n badkamer met ’n bad en stort. Die vierde kamer het ’n privaat badkamer met ’n stort, wasbak en toilet.

Die huis het ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n vyfplaat-gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en ’n kombuis-eiland. Die sitarea het leerbanke en ’n TV met volledige DStv.

Daar is opvoudeure wat lei na ’n ruim onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe, ’n tafel, banke en stoele, waar gaste heerlik kan ontspan en die seebries geniet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Daar is 2 motorhuise wat veilige parkeerplek bied.

Die ligging bied toegang tot Langebaan se besienswaardighede, soos Club Mykonos en Laguna Mall, wat net af in die pad is. Langebaan is ’n wonderlike vakansiebestemming met restaurante wat oor die see uitkyk en pragtige strande. Langebaan Country Estate en gholfbaan is slegs 12 minute se ry van dié huis af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Paradise 25
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Aseriastraat 25, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 052
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 052
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aseriastraat 25, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAATAwLvgfxZ5uQxeAx5C0O6GKY1v0EcV4JRazlvXUT7al8eXpms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 052  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 25 Asteria Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.040450400312 18.04069997742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!