The Island Akkommodasie by Paradys op Die Eiland | LekkeSlaap
+13

Paradys op Die Eiland

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanstraat 7, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Paradys op Die Eiland is ’n ruim huis met slaapplek vir 6 gaste in The Island.

Dié dubbelverdiepinghuis is gerieflik gemeubileer en bied 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede een het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens.

Die oopplan-kombuis beskik ’n yskas, stoof en oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan wat oor ’n TV met DStv en ’n DVD-speler beskik, en dit lei ook na die tuin.

Daar is ’n braaikamer met ’n ingeboude braai, pooltafel en veerpyltjiebord. Dié kamer lei ook na ’n dek wat oor die strandmeer uitkyk. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Sedgefield bied verskeie restaurante en doendinge soos bergfietsry, Bush Pig, Cape Clawless Otter en die Goukamma Natuurreservaat-roetes, vlieërbranderry en valskermsweef. Gaste kan ook die Wild Oats Community Plaasmark en die Scarab Craft-mark besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradys op Die Eiland sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Paradys op Die Eiland
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Johanstraat 7, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradys op Die Eiland het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johanstraat 7, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMDY4ZjUyLTYxOTEtNGE3OS05MDYyLWY1ZDJiYmNmMzFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 7 Johan Street The Island 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.017860383338 22.77559697628
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za