Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradysie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Paradysie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hester M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus van die stad se gejaagdheid.

Ja, rustige omgewing en naby vir ooslaap nadat omgewing besoek het. Selfs net daar oorbly sou 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemarie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, peaceful and tranquil.

My hubby and I were so impressed with the house, so neat, clean and comfortable. Beautiful surroundings. It was a fantastic getaway to unwind and get in touch with nature. The sound of the river running so softly was incredibly peaceful and tranquil. The fresh, clean air was such a blessing. The owners were so kind and hospitable. We will definitely book again without a doubt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspanende en natuurvriendelike verblyf.

Ons het die oornag werlik baie geniet. Die voëllewe was pragtig en die rustigheid van die voëlgeluide en die water wat vloei wanneer jy langs die water lê met jou oë toe of boeklees is terapeuties. Die naam Paradysie is vanpas tot die ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal beslis weer Paradysie besoek. Die eienaars is vriendelik en professioneel. As jy wil wegbreek van alles en almal, gaan besoek hulle gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Besigheidsreis

Pragtig, skoon en privaat.

Rustigheid met die klank van die rivier in die agtergrond en die pragtige bos in die kloof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus G
Gesin met tieners

Baie gemaklik en rustig.

Die huisie was baie gerieflik en super skoon. Alles wat nodig was, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not satisfied.

The bed was uncomfortable, the couches was uncomfortable, the braai is on the floor and not user-friendly. There was a big dog that almost bit me running around on the property. The owners were not very friendly. The place needs an upgrade throughout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anika V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige huisie teen die rivier.

Ons het hier oornag om'n troue by Liefdeskraal by te woon. Dit was so lekker rustig om by die huisie te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ananda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute rusplek vir jou siel!

Weg van die stadslawaai, besonderse klein juweel van 'n plekkie in die natuur! Nabyheid van God se skepping in 1 prentjie. Beslis 1 vir die boeke! Baie dankie ons het 'n onvergeetlike tydjie gehad.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Ons was vir werk in die area en daarom het ons 'n plekkie geboek. Ons sal beslis vir 'n naweek soontoe wil gaan. Dit is rustig en die natuurskoon is kos vir die siel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Heerlike, rustige plek weg van lawaai af.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel van 'n plekkie!

Dit was 'n heerlike kuier! Kon afskakel van die stad se rumoer! Die rivier en pragtige groen gras is 'n lafenis! Sal die plekkie beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naam van die plek spreek vanself. Paradysie.

Pragtig geleë. Smaakvol gemebuleer en versier. Baie netjies en skoon. Ek beveel definitief die plekkie enige tyd aan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nice relaxing place.

The cottage is beautifully situated next to a river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the lovely countryside walks, and the time to recharge.

A place to enjoy the beauty and tranquility of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, relaxing and makes you feel at home.

Lovely place which makes you feel very relaxed. Absolutely a must to break away from the daily hustle of life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R36, Potloodspruit Erfdeel 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a1b84049bd5f8ba000846c407a39b0ace5cb7bcbbfec828b6cdf83f42ad507edbb46be161aedb51721010f3e589f488310?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Off the R36 Potloodspruit Portion 22 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.002638511478 30.486432090489