Paradyskloof Kamer

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Paradyskloof Kamer is 'n privaat eenheid vir 2 in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die nuwe Stellenbosch Mediclinic.

Dis langs die hoofhuis in 'n stil woonbuurt en die kamer het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort en beddegoed word voorsien.

Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep en tuin. Gratis Wi Fi en DStv is beskikbaar., asook parkeerplek is voor die huis.

Paradyskloof Kamer is naby verskeie wynlandgoedere en plase en 1 km vanaf Stellenbosch Gholfklub, 1,3 km vanaf MediClinic Stellenbosch en 4,6 km vanaf Eikestad Mall. Majeka Spa is loopafstand. Tegnopark is 2 km vanaf woning. BOSSA en Kwik Spar asook Woolworths food 1 km van huis. 'n Staander vir 'n skootrekenaar is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Paradyskloof Kamer sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paradyskloof Kamer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]