Paradyskop Privaat Oord

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paradyskop Privaat Oord is in 'n bewarea en bied 'n uitsig oor die Vaalrivier. Die oord bied slaapplek aan 10 gaste.

Dié ruim huis het 4 slaapkamers wat badkamergeriewe deel. Elke kamer het 'n uitsig oor die rivier. Die kamers het dubbel- en enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n gesellige kaggel. Let asseblief daarop dat die huis nie 'n TV het nie, en selfoonsein is beperk.

Gaste kan afkoel in die swembad, ontspan in die kliphuis of die groot grasperk, by die boma-area braai, of gaan visvang. Troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word. Let asb daarop dat die oord via 'n grondpad bereik word. Gaste moet voor die aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Slaapplek

'n Bespreking by Paradyskop Privaat Oord sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paradyskop Privaat Oord gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bes[email protected]