Parfait at Koetsiershuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Parfait at Koetsiershuis is 'n volledig toegeruste selfsorg-ateljeewoonstel. Dit is in die historiese middedorp in Stellenbosch geleë, net 3 minute se stap van Eikestad Mall af en naby verskeie restaurante.

Dié moderne en ruim ateljeewoonstel bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Ekstra komberse word in die winter voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is 'n ruim sitarea met 'n TV met sekere satelietkanale. Die woonstel het lugversorging.

Die voordeur lei na 'n balkonnetjie met 'n tafel en 2 stoele. Hiér kan jy uitsigte op die historiese geboue en interessante mense geniet. Daar is gratis parkeerplek in 'n veilige motorhuis.

Die Stellenbosch Stadsaal is net 20 m weg en die Village Museum is 10 m weg. Dit is ons gaste se gunstelingdeel van Stellenbosch, volgens onafhanklike resensies.

Die woonstel het 'n uitstekende ligging en bied waarde vir geld.

Slaapplek

'n Bespreking by Parfait at Koetsiershuis sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Parfait At Koetsiershuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za